uhiuhuhoip

Jongste Nuus

Jongste Nuus

Jongste oor Covid in die land

Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het die jongste in verband met Covid in die hoofstad bekend gemaak. Daar is 145 nuwe bevestigde gevalle. 

Read More

Toerisme gesels…

Die Federasie vir Namibiese Toerisme-verenigings, bekend as Fenata, het sy toerisme-dialoog gehou. Die bedryf gaan die afgelope tyd gebuk onder erge uitdagings weens die pandemie en die krimpende ekonomie. Nrupesh Soni, die Stigter van Namibiese Reis- en Toerisme-forum was daar… 

Read More

Meer as helfte van Siprus se paspoorte is onwettig

Meer as helfte van die paspoorte van in Siprus uitgereik is aan buitelanders in terme van die land se beleggingskema is onwettig. Dit is die bevinding ‘n raad wat deur die land se regering aangestel is om ondersoek in te stel na ‘n massiewe bedrogspul. Luidens ondersoeke het meer as 3 000 buitelanders 2 miljoen […]

Read More

LGBTQ-gemeenskap kry swaar

Die Namibiese Gelyke Regte Beweging het vandag sy perskonferensie gehou om kwessies wat die LGBTQ-gemeenskap mee worstel uit te lig aan die media. Volgens die beweging word hulle gemarginaliseer en ervaar hulle skending van basiese menseregte. Omar van Reenen, ‘n Stigter van die beweging …  

Read More

Waar is volksmoord gedenkplek?

Die Sekretaris-Generaal van die NUDO-party Joseph Kaundenge sê dit is verbasend dat Namibië geen gedenkplek vir die 1904 – 1908 volksmoord het nie. Volgens hom is die opstand van die Ovaherero en Nama volk die eerste vryheidstryd in die geskiedenis van die land maar, daar word min histories erkenning hieraan gegee. Kaundenge sê daar is ‘n historiese plek naby Otjinene in die Omaheke-streek, Ozombu zo Vindimba, waar die Duitse generaal, Lothar von […]

Read More