Ekoloog sê of mens-dier-konflik sal verminder na goeie reën in die Kunene

Die Kunene-streek het uiteindelik ná jare se droogte goeie reën ontvang met sommige plekke wat twee tot drie keer die normale reënvalsyfers ontvang het. Dieselfde geld vir die Erongo-streek en die Suide. Kosmos 94.1 Nuus het aan dr. Peter Cunningham, ‘n Namibiese ekoloog gevra of wild weer na die Kunene-streek sal terugkeer en mens-dier-konflik sal […]

Read More

Bank van Namibië stel twee nuwe raadslede aan

Die Bank van Namibië het Titus Ndove, die uitvoerende direkteur in die ministerie van finansies, as ‘n ex-officio raadslid vanaf 1 April aangestel. Die bank het gesê Ndove sluit saam met die geoktrooieerde rekenmeester Rika Pretorius by die direksie aan, wat as ‘n gewone raadslid sal dien. Die woordvoerder van die bank, Kazembire Zemburuka…

Read More

Namibiese gesondheidsministerie sê ondersoek van Mededingingskommissie moet voortgaan

Die Namibiese gesondheidsministerie het gereageer op die Namibiese Mededingskommissie wat ‘n ondersoek van stapel gaan stuur na verskeie private patologie-laboratoriums en ander voorsieners van Covid-toetsdienste. Die kommissie het klagtes van die publiek ontvang wat daarop dui dat die pryse wat gehef word vir Covid-toetse by private fasiliteite sedert die uitbreek van die Covid-pandemie, buitensporig is. […]

Read More

Twee vlieëniers ongedeerd na noodlanding in San José

Twee vlieëniers van ‘n DHL-vragvliegtuig het ongedeerd daarvan afgekom tot hulle ‘n noodlanding in Costa Rica moes maak. Die Boeing 757-200 het in twee gebreek nadat dit op die Juan Santamaria Lughawe in die hoofstad San José van die aanloopbaan afgegly het. Niemand anders was aan boord nie. Die vliegtuig was op ‘n vlug na […]

Read More

SA se voorskoolse kinders vorder nie na wense

Die grootste peiling ooit van Suid-Afrika se voorskoolse kinders se ontwikkeling, die Thrive by Five-indeks, toon 65 percent van die kinders in die ouderdomme van vier en vyf wat Vroeë Leerprogramme bywoon, vorder nie. Die woordvoerder van Thrive, Philisiwe Kobeli, sê onder die 5 000 kinders wat beoordeel is, is minder as die helfte nie […]

Read More

SA vra vir dringende oopstel van humanitêre deurgangsroete in Oekraïne

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Naledi Pandor, sê al het Suid-Afrika ‘n nie-verbonde benadering, vra hy vir die dringende oopstel van humanitêre deurgangsroetes wat kan help om hulp te verskaf aan die mense van Oekraïne. Sy het op ‘n nuuskonferensie gesê Suid-Afrika glo daar moet konsekwentheid in die internasionale gemeenskap wees wat […]

Read More

Namibiese toerismesektor verheug oor nuwe vliegsafari-roetes

Die Namibiese toerismesektor het gereageer op FlyNamibia wat nuwe vliegsafari-roetes vanaf 13 April in Namibië van stapel stuur. Daaglikse vlugte gaan onder meer vanaf die Internasionale Lughawe Hosea Kutako na Sossusvlei, Swakopmund en Etosha, plaasvind. Boonop kan Namibiërs teen spesiale tariewe vlieg. Gitta Paetzold uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibë, sê dit sal ‘n […]

Read More

Pasgebore baba oorleef drie dae in puttoilet

‘n Pasgebore babameisie het drie dae in ‘n puttoilet oorleef nadat sy daarin gegooi is in die Ohai-lulu-nedersetting by Okatana in die Oshana-streek. Volgens die Namibiese polisie in die streek is ‘n 20-jarige Angolese vrou in verband met die voorval in hegtenis geneem. Die verdagte, ‘n huiswerker, is onder polisiebewaking in die Oshakati-staatshospitaal. Die eienaar van die huis het die baba hoor huil en haar […]

Read More

Naledi Pandor verduidelik waarom SA onpartydig is oor Oekraïnse inval

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika het gebly by sy onafhanklike, onpartydige siening oor die Oekraïnse inval. Suid-Afrika was, soos Namibië, een van 58 lande wat buite stemming gebly het in die stemproses om Rusland uit die Verenigde Nasies se Menseregteraad te skors. Pandor het die media ingelig oor […]

Read More

Rietvlei-natuurreservaat spog met geboorte van renosterkalfie

Die Stad Tshwane sê hy is in sy noppies om aan te kondig ‘n renosterkalfie is onlangs in die Rietvlei-natuurreservaat gebore. Die nuweling is vroeg vanoggend die eerste keer opgemerk saam met sy ma, Pippa, en is na beraming twee dae oud. Die woordvoerder van die stad, Sipho Stuurman, sê of dit ‘n bulletjie of […]

Read More