Kommer oor mans en selfmoord in Namibië

Daar is reeds ‘n geruime tyd groot kommer oor die selfmoord neigings wat plaaslik voorkom. In 2020 het Namibië die vierde hoogste selfmoordsyfer in Afrika gehad en die 11de hoogste wêreldwyd. In die eerste week van Januarie vanjaar het agt mense selfmoord gepleeg in Namibië en die getalle neem tot dusver steeds toe. Die week […]

Read More

Opwindende seisoen wat voorlê vir die Richelieu Eagles

Die Namibiese Richelieu Eagles het ‘n opwindende seisoen op hande. Daar is eers weer eens heerlike internasionale T20 krieket in die hoofstad en dan vertrek die span na Skotland waar hulle in ‘n driehoekige reeks teen Skotland en Nepal speel. Krieket Namibië uitvoerende hoof Johan Muller het die besonderhede.

Read More

Hoachanas vuur brand weer, hulp benodig

Daar is slegte nuus… die vuur wat naby Hoachanas, noordoos van Kalkrand, groot verwoesting gesaai het en geblus is, het weer opgevlam. Piet van Vuuren, ‘n boer in daardie omgewing, vra dat boere in die omgewing hulp verleen.

Read More

Hoachanas brand weer

Daar is slegte nuus… die vuur wat naby Hoachanas, noordoos van Kalkrand, groot verwoesting gesaai het en geblus is, het weer opgevlam. Piet van Vuuren, ‘n boer in daardie omgewing, vra dat boere in die omgewing hulp verleen.

Read More

Agri-inflasie maak landbou baie seer

Die plaaslike veesektor het ’n drastiese toename in agri-inflasie sedert die vierde kwartaal van 2020 beleef, hoofsaaklik as gevolg van die koste van voer, vervoer, brandstof, plus die verswakking van die plaaslike geldeenheid. Volgens Die Namibiese Landbou-unie het inflasie met 15 persent toegeneem, die hoogste in tien jaar. Die styging is aangedryf deur ‘n massiewe 53,5 persent jaar-op-jaar-verhoging […]

Read More

Duisende opgelei en in poste geplaas in Kaapstad

Die Stad Kaapstad sê danksy die platforms van die Direktoraat vir Ekonomiese Groei, asook vennootskappe, is meer as 14 100 inwoners van die Stad Kaapstad die afgelope twee jaar opgelei en in poste geplaas, terwyl nog 8 581 vir die werkplek opgelei is. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê geleenthede in […]

Read More

China se mielieverbouing hou bedreiging vir SA in

Indien China steeds meer mielies produseer en ‘n standvastige netto uitvoerder word, sal Suid-Afrika moontlik gedwing word om nuwe markte te verken. Só sê die Landbou-sakekamer van Suid-Afrika se hoof-ekonoom, Wandile Sihlobo. Die Chinese Nasionale Komitee vir Gewasverskeidenheid het twee standaarde bekend gemaak wat die weg baan vir geneties aangepaste gewasse in dié land. Sihlobo sê Suid-Afrikaanse boere en landbou-ondernemings […]

Read More

Wip-wip Formule 1 word aangespreek

Mercedes se Formule Een-renjaer, George Russell, sê dit is bemoedigend om te sien die sport se beheerliggaam, FIA, tree spoedig op oor die probleem met die op-en-af-wip-beweging, wanneer die motors teen ‘n hoë spoed wip. Verskeie bestuurders het gekla oor hierdie probleem by verlede naweek se Azerbaijan Grand Prix. Die FIA het ‘n tegniese opdrag […]

Read More

Reuse-brand by Hoachanas onder beheer, baie infrastruktuur skade

‘n Vullishoop wat naby Hoachanas, noordoos van Kalkrand, Donderdag aan die brand gesteek is, het ‘n reuse-veldbrand veroorsaak. Die omvang van die skade moet nog bepaal word maar volgens Piet van Vuuren, ‘n boer in daardie omgewing, is baie infrastruktuur beskadig.

Read More

GRN het geen verskoning nie – Tucna

Die sekretaris-generaal van beide die Onderwysersvakbond, TUN, en die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, Mahongora Kavihuha, sê nie die bepalings van die IMF-lening in verband met die staat se salarisstaat, nog Covid, of enigiets anders, kan gebruik word as verskoning om nie ‘n verhoging, die eerste sedert die einde van die 2016-boekjaar, aan staatsamptenare toe […]

Read More