4 000 Beagles van mediese eksperimente gered, soek nou huise

Byna 4 000 Beagle-hondjies is op soek na nuwe huise na wat vermoedelik een van die grootste hondereddingspogings ooit in die VSA is. Die honde is by ‘n fasiliteit in Virginia geteel wat hulle aan laboratoriums verkoop vir toetse en eksperimente om nuwe medisynes te ontwikkel. Die Humane Society werk reeds meer as ‘n jaar aan die saak en die fasiliteit […]

Read More

Geslagsgelykheid kan net met ekonomiese bemagtiging plaasvind

President Cyril Ramaphosa sê geslagsgelykheid in die buurland is net moontlik indien vroue finansieel veilig en onafhanklik is. Hy was die hoofspreker by die Nasionale Vrouedag-viering in Richmond, KwaZulu-Natal. Ramaphosa sê die regering werk daaraan om vroue in staat te stel om aan die ekonomie deel te neem:

Read More

Landbou-sensus: Mikrodata is uiters belangrik, ook vir beleggings

Daar is ‘n gebrek aan data in die landbousektor in Afrika en Namibië. Die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie het kragte met die Namibiese Statistieke-agentskap saamgesnoer om ‘n landbou-sensus in die land uit te voer. Die organisasie het 3,4 miljoen Namibiese dollar bewillig. Die sensus sal 18 maande duur en is uiters waardevol vir beplanning […]

Read More

Swakopmund-verkiesing: Partye gewaarsku

Politieke partye en kiesers wat aan die komende Swakopmund-tussenverkiesing deelneem is gewaarsku teen veldtogte by stemlokale en tydens die stemproses op Vrydag. Die Verkiesingskommissie van Namibië se Erongo-streek se koördineerder, Amos Nguaiko, het gesê partye mag slegs tot een dag voor die verkiesing veldtogte voer. Hy sê politieke partye kan net Donderdag veldtogte voer en […]

Read More

Mar-a-Lago klopjag kring uit

Die voormalige Amerikaanse visepresident, Mike Pence sê die klopjag op die woning van die voormalige president, Donald Trump, ondermyn die openbare vertroue in die regstelsel. FBI-agente het toegeslaan op Trump se Mar-a-Lago-landgoed, skynbaar as deel van ʼn langtermyn ondersoek na sy moontlike roekelose hantering van geklassifiseerde staatsdokumente toe hy die Wit Huis verlaat het. Pence […]

Read More

Serena Williams sal na VSA Ope aftree

Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, sê sy beplan om ná die Amerikaanse Ope uit te tree. Sy sê sy is besig om van die sport af weg te beweeg na ander belangrike dinge. Sy sê in ‘n artikel vir Vogue haar besluit is beïnvloed deur die begeerte om haar gesin uit te brei. Williams […]

Read More

Pres. Hage Geingob uit spreek medelye uit oor wyle Jane Katjavivi

Namibiese President Hage Geingob het wyle Jane Katjavivi beskryf as instrumenteel in die ontwikkeling van taal en die behoud van Namibiese letterkunde. Katjavivi, wat ‘n skrywer, redakteur en voormalige uitgewer was, is vandag in die ouderdom van 70 oorlede. Geingob het in ‘n mediaverklaring gesê dat Katjavivi, wat ook die vrou van die speaker van […]

Read More

LPM bekommerd oor Verkiesingskommissie se voorstelle

Tydens die mediakonferensie vandag deur die Landless People’s Movement op Swakopmund, het die party die voorstelle bespreek wat deur die Verkiesingskommissie van Namibië voorberei word om in die parlement ter tafel gelê te word vir debat. Ivan Skrywer, ‘n Windhoek-raadslid, het sy kommer oor hierdie voorstelle uitgespreek. Skrywer het gesê daar is voorstelle soos die […]

Read More

Kaapstad se gemiddelde damvlak is 75%

Kaapstad se gemiddelde damvlak staan op 75 persent, teenoor 97 persent verlede jaar. In die ooreenstemmende tydperk verlede jaar was twee van die ses groot damme al vol en was geen van dié damme se vlak onder 85 persent nie. Die Theewaterskloofdam, die grootste opgaardam in die Wes-Kaap, se vlak is 76 persent teenoor 101 […]

Read More

Keniane stem vandag

Keniane het Dinsdag in hul nasionale verkiesings gestem en lang toue het by stempunte in die hartlande van presidentskandidate Raila Odinga en William Ruto gevorm, terwyl wydverspreide kiesers-apatie en frustrasie die opkoms elders gedemp het. Kenia se verkiesings vind midde stygende voedselpryse en ingewortelde korrupsie wat talle burgers frustreer. Voorlopige resultate sal vanaand begin instroom, […]

Read More