Net agt Namibiese burgers in Oman oor, ministerie se pogings duur voort

Daar is volgens berigte net agt Namibiese burgers in Oman na hulle vroeër deur ‘n mensehandel-sindikaat na die land gelok. Volgens die uitvoerende direkteur in die ministerie van internasionale betrekkings, Penda Naanda, is 23 veilig gerepatrieer Naanda sê een van die slagoffers is baie erg mishandel.

Read More

Mr Price-baas kry R32,9m in bonus

Die Mr Price-groep het aan sy uitvoerende hoof, Mark Blair, ‘n bonus van 32,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand toegeken, in die vorm van ‘n toewysing in die maatskappy se verbeurde deelplan. Volgens Moneyweb is die bonus gelykstaande aan sy totale pakket vir verlede jaar en vanjaar. Die groep sê in ‘n verklaring Blair is reeds drie […]

Read More

Egipte wil teregstellings regstreeks uitsaai

’n Egiptiese hof vra vir ’n wetswysiging om die regstreekse uitsending van die teregstelling van die moordenaar van ’n vroulike student toe te laat. Volgens berigte, sal dit as ’n afskrikmiddel dien. Mohamed Adel is verlede maand skuldig bevind aan die moord met voorbedagte rade van mede-student Nayera Ashraf. Sy het blykbaar nie romanties in […]

Read More

Stad Windhoek het in tien jaar N$3,2 miljard verloor

Die Windhoek raadslid en lid van die Independent Patriots for Change, Jürgen Hecht, sê die Stad het oor die afgelope tien jaar verliese van 3,2 miljard Namibiese dollar aangeteken. Hecht sê talle huise kon gebou word en paaie geteer word as die Stad net gelyk gebreek het…

Read More

Het Hage ‘n heli gestuur? Kenner sê kwessie moet aangespreek word

Reaksie word ontvang op antwoorde wat die voormalige hoof van President Cyril Ramaphosa se sekuriteit, Wally Rhoode, aan die buurland se openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane, op haar vrae gegee het. Rhoode voer aan dat President Hage Geingob hom en Ramaphosa se raadgewer, Bejani Chauke, per helikopter op die grens met Suid-Afrika gehaal het en vergaderings […]

Read More

Westerse sanksies teen Rusland dalk voordelig vir Afrika

Die sanksies teen Rusland hou moontlik ‘n groot voordeel vir die Afrika-vasteland in, in beide olie en gas. Duitsland kyk reeds na Nigerië vir gasbronne en op die oomblik, wil dit voorkom asof beleggings van tot 100 miljard Amerikaanse dollar op die vasteland beplan word, waaruit Namibië ook voordeel kan trek. Maar, die koste van […]

Read More

Toerisme-syfers vertoon goed vir 2021

Die Namibiese toerisme ministerie het die toerisme verslag vir 2021 vanoggend bekend gestel. Volgens die minister, Pohamba Shifeta, het Namibië meer as 270 000 besoekers in 2021 verwelkom teenoor 192 000 in 2020. Die meerderheid van die besoekers, 86 persent, was toeriste, met 62,8 persent wat afkomstig was van Suid-Afrika, Duitsland en Zambië. Kenners in […]

Read More

Ondersteuning vir Trump daal onder Republikeine

‘n Nuwe peiling deur Reuters en Ipsos toon dat Republikeinse ondersteuning vir oudpresident Donald Trump ietwat teruggesak het. In ‘n opname wat vroeg in Junie gedoen is het ‘n kwart van respondente geglo dat Trump nie moet staan in die 2024 verkiesing nie maar, ‘n nuwe opname net na die agtste openbare verhoor van die […]

Read More

Beurtkrag kan enige tyd ingestel word – Eskom

Eskom het bekend gemaak elektriese foute het vanoggend daartoe gelei dat vyf opwekkingseenhede by die Kriel-kragstasie in Mpumalanga buite werking is. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die foute het gelei tot die verlies van 2 000 megawatt op die stelsel, wat beteken daar is ‘n groot moontlikheid dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word:

Read More

Stad Whk se uitvoerende hoof: Daar was baie ongerymdhede

Die voorsitter van Stad Windhoek se bestuurskomitee Larandja Ndeshihafela, het vanoggend meer inligting bekend gemaak oor die vertraging in die aanstelling van ‘n hoof uitvoerende beampte vir die munisipaliteit. Sy het verskeie ongerymdhede in die proses uitgelig en sê die komitee is nie tevrede nie. Die burgemeester, Sade Gawanas, het gepoog om die perskonferensie te stop […]

Read More