SA prokureur steel glo geld van padongeluk-beseerdes

‘n Voormalige prokureur wat daarvan aangekla word dat sy 700 000 Suid-Afrikaanse rand gesteel het wat aan ses beseerde Padongelukkefonds-eisers behoort, se verhoor sal in Junie by die Rustenburgse streekhof plaasvind. Betty Diale, wat ook die voormalige Noordwes-voorsitter van die EFF is, staan tereg op ses aanklagte van diefstal. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Henry […]

Read More

Arbeidsministerie sal terugvoer aan NLU gee  

Danie van Vuuren van die Namibiese Landbou-unie se Werkgewers-vereniging sê die vergadering met die waarnemende uitvoerende direkteur in arbeidsministerie, advokaat Otniël Podewiltz, was suksesvol. Die voorgeskrewe prosedures van die Wet op Arbeidsdienste  se plafon wat vir kwalifiserende werkgewers verlaag is na 10 en meer werkers, is bespreek. Kommer is aan die ministerie uitgespreek oor die […]

Read More

Man probeer seekoei-tande verkwansel

Wildmisdaad is reuse-uitdaging in Namibië. ‘n Namibiese man verskyn vandag in die Katima Mulilo-landdroshof oor die onwettige besit van seekoeitande. Die 20-jarige man is in hegtenis geneem op die Choto-Mafuta-pad in die Lyawanda-gebied in die Zambezi-streek. Hy was glo van plan om die vier seekoei-tande ter waarde van 100 000 Namibiese dollar aan ‘n koper […]

Read More

Wes-Kaap vat misdaad vas

Die Wes-Kaap se LUR vir polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die provinsiale regering is daartoe verbind om toe te sien dat misdadigers van die strate verwyder word. Beamptes van die stad se Wetstoepassings-bevorderingsplan het van 30 Januarie tot 19 Februarie 688 mense in verband met verskeie oortredings in hegtenis geneem. Die misdade sluit in […]

Read More

Rugby: Blitsbokke val tot sewende plek

Rugby: Suid-Afrika het teruggesak tot sewende in die Wêreld-sewesreeks na nog ‘n teleurstellende naweek wat gevolg het op die swak vertoning in Los Angeles. Die Blitsbokke kon in Vancouver, Kanada, slegs in die 13de plek eindig nadat hulle nie eens die groepfase kon oorleef nie. Hulle het die toernooi die afgelope vyf jaar drie keer […]

Read More

Namibiese entrepreneurs slyp vaardighede

Hoë werkloosheidheidsyfers word vir Namibië vir 2023 voorspel, daarom het SMEs Competitiveness Consultancy 51 fotograwe en haarkappers van dorpe regoor Namibië gekies om hul sakevaardighede op te knap. Die toekomstige entrepreneurs het opleiding gekry om vaardighede in administrasie, kliëntediens en boekhouding te slyp. Die doel van die opleiding is om voornemende entrepreneurs hul sakereis te […]

Read More

Namibiese onderwysministerie maan teen onwettige privaatskole

Tydens die opening van Namibiese skole op 11 Januarie, was daar talle uitdagings met die plasing van leerders in skole, weens ‘n tekort aan skole. Dit is al Maart-maand en daar is steeds leerders wat nie in skole plek gekry het nie. Die onderwysministerie is daarvan bewus gemaak dat daar leerders in onwettige privaatskole onderrig […]

Read More

Nampol soek na aanvallers van Swakop-bejaarde

Die Namibiese polisie in die Erongo-streek is op soek na drie onbekende verdagtes wat ‘n 82-jarige inwoner van Swakopmund aangerand, vasgebind en beroof het. Volgens die Erongo-polisie se bevelvoerder van gemeenskapsake, inspekteur Ileni Shapumba, het die verdagtes met verskeie jaggewere en handwapens, ‘n selfoon en die slagoffer se voertuig op die vlug geslaan. Die grys-blou […]

Read More

Sapu vir vir teen-bende-eenheid

Die Suid-Afrikaanse Polisiërings-unie, Sapu, vra dat die stigting van ‘n teen-bende-eenheid in Gauteng bespoedig word om bendeverwante misdade te beperk en uit te wis. Dit volg op ‘n toename in bende- en dwelmverwante skietvoorvalle in die Westbury- en Newclare-woonbuurte. Sapu-woordvoerder, Lesiba Thobakgale, sê daar moet dringende optrede wees om bendeverwante misdade in die provinsie hok […]

Read More

Indiese park het glo nie genoeg prooi vir Afrika-jagluiperds  

Die Kuno Nasionale Park in Madhya Pradesh in Indië, wat tans 20 jagluiperds huisves wat uit Afrika ingebring word, het nie genoeg prooi om al die katte te onderhou nie. Agt jagluiperds van Namibië en 12 van Suid-Afrika is tussen September 2022 en Februarie vanjaar na Indië verskuif om die uitgestorwe spesie daar te hervestig. […]

Read More