George Ezra kom sing in Kaapstad, Pretoria

Die bekroonde Britse kunstenaar George Ezra keer in Julie na Suid-Afrika terug om in Kaapstad en Pretoria op te tree. Sy toer volg nadat sy derde album, Gold Rush Kid, verlede jaar vrygestel is, met die treffer-enkelsnitte, Anyone for You en Green Green Grass daarop. Ezra se eerste twee albums was topverkopers, met meer as […]

Read More

Politieke kenner: Kabinetskommeling bepaal ANC se toekoms

‘n Politieke ontleder in die buurland, John Molepo, sê President Cyril Ramaphosa se verwagte kabinetskommeling vanaand sal bepaal of die ANC ná 2024 aan bewind sal wees. Die huidige kabinet bestaan uit 28 ministers en adjunkministers. Ramaphosa sal na verwagting ‘n nuwe adjunkpresident en ministers van elektrisiteit, vervoer en die staatsdiens en administrasie aanwys. Molepo […]

Read More

Eksamenregistrasie vir deeltydse leerders verleng

Die Namibiese graad 11- en 12-uitslae van verlede jaar was beroerd en het ‘n groot herrie in onderwysgeledere veroorsaak. Die Namibiese onderwysministerie het die registrasie-sperdatum vir die eksamen vir deeltydse leerders in graad 11 en 12 met nog ‘n week verleng tot 10 Maart. Hierdie eksamens is vir kandidate wat hul nasionale uitslae op ‘n […]

Read More

ATM eis Ramaphosa se bedanking

Die African Transformation Movement eis President Cyril Ramaphosa moet bedank na aanleiding van inligting van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oor die geld wat op sy plaas, Phala Phala, in Limpopo gesteel is. Die leier van die DA, John Steenhuisen, het die inligting by die SAID gekry na ʼn aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van […]

Read More

Kenia fokus op sonkrag-energie in afgeleë gebiede

Kenia bou 136 sonkrag-aangedrewe mini-netwerke in afgeleë gebiede wat die nasionale kragnetwerk nie bedien nie. Dit volg namate sonkrag, wat nie deel van die netwerk is nie, momentum opbou in Afrika vir huise wat nie toegang het tot hoofstroom-kragnetwerke het nie. Kenia se minister van energie, Davis Chirchir, het tydens ‘n vergadering wat die Wêreldbank […]

Read More

Rugby: Blitsbokke speel oor drie weke in Hongkong

Rugby: Alle hoop wat die Springbok Sewes het om outomaties vir aanstaande jaar se Olimpiese Spele in Parys te kwalifiseer, is besig om te taan na ʼn rampspoedige Noord-Amerikaanse skof van die wêreldreeks. Hulle het van tweede na sewende op die punteleer teruggesak met net die eerste vier wat nie hoef te kwalifiseer nie. Afrigter […]

Read More

HAN: Namibië word deur toeriste as veilig geag

Misdaadaanvalle op internasionale toeriste in Namibië berokken die beeld van toerisme-sektor reuse-skade. Namibië word as een van die veiligste lande in Afrika geag. Die Namibiese polisie het ook ‘n spesiale toerisme-eenheid op die been gebring om toeriste te beskerm. In die mees onlangse voorval het drie vermeende gewapende rowers buitelandse toeriste by die Quiver Tree […]

Read More

SA handelsminister as parlementslid ingehuldig

Die Suid-Afrikaanse minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, is vandag as parlementslid ingehuldig, enkele ure voor president Cyril Ramaphosa se verwagte kabinetskommeling. Hy het die afgelope vier jaar as minister gedien sonder om ‘n parlementslid te wees. Kenners sê dit bied Ramaphosa meer buigsaamheid om sy uitvoerende gesag te verander, aangesien wetgewing hom […]

Read More

N$900 miljard vir Afrika se landbousektor

Die Afrika Ontwikkelingsbankgroep sê die vasteland se pogings om die landbousektor te transformeer en ‘n broodmandjie te word kry sterk wêreldwye steun. Ontwikkelingsvennote het ingestem om meer as 900 miljard Namibiese dollar aan die plan te verleen, net minder as twee maande na dit bekendgestel is.  Duitsland is onder die skenkers wat meer as 255 […]

Read More

Krieket: Anrich Nortjé beseer

Krieket: Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is vrygestel van die groep vir die tweede toets teen die Windies wat Woensdag op die Wanderers in Johannesburg begin. Die 29-jarige het gedurende die eerste toets ligte ongerief met sy lies ondervind en word as voorsorgmaatreël ʼn blaaskans gegun. Suid-Afrika het die eerste wedstryd gewen, met die kolwer Toni […]

Read More