Brandstofsmokkelary het verwoestende ekonomiese impak op Ongwediva

Brandstofsmokkelary vanaf Angola het ‘n negatiewe impak op die plaaslike ekonomieë van dorpe in die noorde van Namibië. Brandstof-kleinhandelaars sukkel om kop bo water te hou en daar is selfs berigte dat vulstasies in die Noorde leeg is weens die Angolese brandstof op strate. Brandstof in Angola is baie goedkoper en sommige inwoners ry bloot […]

Read More

DA-leier kritiseer kabinetskommeling

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê President Cyril Ramaphosa se nuwe nasionale uitvoerende gesag is nie regtig ‘n kabinetskommeling nie, maar eerder ‘n sinnelose opgeblasenheid. Hy sê die twee nuwe ministeries in die Presidensie, naamlik ‘n minister van elektrisiteit en ‘n minister van beplanning, monitering en evaluasie, voeg 74 miljoen Suid-Afrikaanse rand by die staatsdiens se […]

Read More

VSA tree op teen Siriese agent van 2013-slagting

Amerika se minister van buitelandse sake, Antony Blinken, sê hy gaan Amjad Yousef, ‘n Siriese amptenaar wat betrokke was by die April 2013-slagting van minstens 41 burgerlikes, aanspreeklik hou. Amerika het Yousef en sy naaste familie verbied om die land binne te kom. Hy was een van talle Siriese sekerheids-agente wat verlede jaar in ‘n […]

Read More

Sokker: Fifa heroorweeg Visit Saudi as borg vir Vroue-wêreldbeker

Sokker: Fifa oorweeg dit blykbaar om nie meer Visit Saudi as borg vir die Vroue-wêreldbeker te gebruik nie. Dit volg na teenkanting deur die gasheerlande Australië en Nieu-Seeland. Spelers het by Fifa aangedring om nie sy toernooi te laat borg deur ‘n land wat huwelike van dieselfde geslag as misdaad beskou nie en waar vroue […]

Read More

Namibiese rob-bevolking onder die loep

Die debat oor of die rob-bevolking langs die Namibiese kus te groot is en dus ‘n bedreiging vir Namibië se visserysektor inhou, bly aktueel en relevant. Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein sê dit moet egter gebalanseerd en gebaseer op wetenskaplike feite wees. Hy sê die aanname dat robbe slegs op kommersiële visspesies voed, is verkeerd. […]

Read More

Shangula: Namibiese gesondheidsdienste moet almal bereik

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, sê daar is ‘n dringende behoefte om gesondheidsdienste uit te brei sodat alle Namibiërs toegang kan kry tot staatsgesondheidsgeriewe. Die ministerie se 2023-bestuurs-ontwikkelingsforum vind tot Woensdag in die hoofstad plaasvind. Shangula sê dit is van kritieke belang dat die ministerie verseker dat die infrastruktuur, geriewe en toerusting te alle […]

Read More

Cyril: Balans en vaardighede in nuwe kabinet

President Cyril Ramaphosa sê omdat daar net een jaar oor is van die sesde administrasie se termyn, het hy besluit om nie groot veranderinge aan die nasionale uitvoerende gesag aan te bring nie. Sommige van die nuwe aanstellings in sy kabinet is Paul Mashatile as adjunkpresident, Kgosientsho Ramokgopa as minister van elektrisiteit, en Patricia de […]

Read More

Ysige koue vir Verenigde Koninkryk voorspel

Brittanje se weerkantoor het ‘n geel waarskuwing uitgereik oor ysige toestande. Volgens die Nasionale Weerdiens kan sneeu en ys in die suidooste, die meeste dele van Wallis en die Middellande verwag word, terwyl swaar sneeustorms ook moontlik is oor sommige dele van Skotland, Engeland en Noord-Ierland. Die temperatuur daal tot onder vriespunt. Die koue word […]

Read More

Krieket: Vreugde oor Markram as T20-kaptein

Krieket: Die nuwe hoofafrigter van die Proteas se witbal-spanne, Rob Walter, is opgewonde om die toets-aanvangskolwer, Aiden Markram, as kaptein van die T20-groep te hê. Die veelsydige speler isas die nuwe leier in die spel se kortste formaat bevestig. Die aanstelling van Markram is wyd verwag nadat hy die Sunrisers Eastern Cape tot die titel […]

Read More

Agrizzi van Bosasa sê hy is nie geskik vir verhoor

Die hooggeregshof in Pretoria sal vandag betoë aanhoor in twee aansoeke deur die voormalige bedryfshoof van Bosasa, Angelo Agrizzi. Een van die aansoeke is om te bewys hy is nie geskik om verhoor te word nie. Hy word van bedrog en korrupsie aangekla in verband met Bosasa en tenders van die departement van korrektiewe dienste […]

Read More