Optog na parlement teen Wet op Gesinsgeweld

Namibië se Equal Rights Movement gaan môre ‘n optog hou teen die Wet op Gesinsgeweld. Die Nasionale Vergadering het verlede jaar die Wysigingswetsontwerp op die Bekamping van Gesinsgeweld van 2003 goedgekeur om geslagsgeweld, veral teenoor vroue en kinders, te voorkom. Die beweging meen selfdegeslag-paartjies van die LGBTQ-gemeenskap word nie in dié wet beskerm nie. Die […]

Read More

Outa sê SA het nie ‘n nuwe energieminister nodig

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê President Cyril Ramaphosa het ‘n geleentheid misgeloop in sy kabinetskommeling om aandag te gee aan die aanspreeklikheid van swak presterende ministeries. Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê die agteruitgang van die prestasie in die ministeries van polisie, hoër onderwys, minerale hulpbronne en energie en openbare ondernemings moes verandering ondergaan […]

Read More

Vier Amerikaners in Mexiko ontvoer

‘n Soektog is begin nadat vier Amerikaners in die Mexikaanse grensstaat Matamoros in di edeelstaat Tamaulipas ontvoer is. Die Amerikaners het in ‘n wit minibussie met Noord-Carolina-nommerplate gery en pas die grens oorgesteek toe daar op hulle losgebrand is. Hulle is daarna in ‘n ander voertuig gedwing. Die Amerikaanse owerhede het bevestig dat ‘n Mexikaanse […]

Read More

Tennis: Opwindende Indian Wells-meesterstoernooi

Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een-speler, Daniil Medvedev, kom in die eerste ronde van die Indian Wells-meesterstoernooi teen die 2012-finalis, die Amerikaner John Isner, te staan. Medvedev speel tans uitstekende tennis en hoop om nóg ‘n oorwinning by sy reeks van 14 te voeg. Die top-gekeurde Carlos Alcaraz van Spanje sal in sy openingswedstryd sake uitspook met […]

Read More

Infrastruktuur in Namibiese nasionale parke uitgebrei

Die Amerikaanse hulp-organisasie USAID gee ondersteuning aan die Namibiese omgewingsministerie om wildmisdaad te bekamp en toerisme-infrastruktuur in nasionale parke en bewaringsgebiede te ontwikkel. Die vennootskap beklemtoon die reuse-rol wat toerisme speel in die ondersteuning van omgewingsbewaring. Die direkteur van natuurlewe en nasionale parke in die ministerie, Bennett Kahuure, sê daar is tans groot infrastruktuur-ontwikkeling in […]

Read More

SA se BBP krimp in vierde kwartaal van 2022

Suid-Afrika se bruto binnelandse produk het in die vierde kwartaal met 1,3 persent gekrimp nadat dit in die derde kwartaal van 2022 herstel getoon het. Statistieke SA sê groei is hoofsaaklik negatief geraak deur finansies, handel, mynbou, landbou, vervaardiging en algemene regeringsdienste. Beurtkrag bly die hoofrede vir die afname. Landbou het ‘n afname van 3,3 […]

Read More

Tropiese storm Freddy terug in Madagaskar

Die tropiese storm, Freddy, het vir die tweede keer na Madagaskar teruggekeer en vier mense is dood. Onder die slagoffers is twee jong kinders. Die Nasionale Risiko-bestuurskantoor van Madagaskar sê die storm se terugkeer het 15 000 mense geraak en bykans 11 000 dakloos gelaat. Die hoof-voorspeller van Meteo Madagaskar, Rivo Randrianarison, beskryf die terugkeer […]

Read More

Krieket: Samesprekings oor Faf se terugkeer duur voort

Krieket: Die voormalige kaptein van die Proteas, Faf du Plessis, kan steeds sy terugkeer na die nasionale span maak onder leiding van die nuwe witbal-afrigter, Rob Walter. Die 38-jarige kolwer het puik vertoon vir die Joburg Super Kings in die SA20, maar is nie by enige van die witbalgroepe vir die reekse teen die Windies […]

Read More

Nampu vra steeds Nampol se beskerming van media  

Die Namibiese Media Professionele-unie, Nampu, het sy reaksie gegee op die Namibiese polisie-hoof inspekteur-generaal Joseph Shikongo wat joernaliste maan om mediabaadjies en perskaarte te dra om te verhoed dat hulle tydens betogings in die spervuur beland en beseer word. Shikongo sê dat enigiemand wat die media op ‘n onvanpaste wyse aanrand, verkeerd is nie. Hy […]

Read More

Opgewondenheid heers oor 32ste Rössing-marathon

Die 32ste Rössing Uranium Marathon vind Saterdag plaas. Dit sluit in die nasionale kampioenskappe se marathon, die Frank Slabbert-half marathon, ‘n wedloop oor 10 kilometer, asook ‘n pretloop oor vyf kilometer ten bate van kanker. Die nuwe Chinese ambassadeur in Namibië Zhao Weiping sal die skoot afvuur vir die wegspring by die tennisbaan-parkeergebied in Strandstraat […]

Read More