Sassa personeel staak

Die DA sê die personeel in kantore van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid in Gauteng, Mpumalanga en die Noord-Kaap het begin met ‘n staking. Dit is blykbaar weens diep ingewortelde kwessies, wat dienslewering aan kwesbare Suid-Afrikaners verder belemmer. Die DA-lid, Bridget Masango, sê dis tyd dat die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, beheer […]

Read More

Koperkabel-diefstal is ook ‘n probleem vir Nored

Cenored is nie die enigste kragvoorsiener in Namibië wat gebuk gaan onder herhaalde gevalle van koperkabel-diefstal nie. Otjiwarongo se nuwe uitbreiding 12-woonbuurt het onlangs deurgeloop onder kabeldiewe. Volgens Cenored en Nored neem dié misdaad toe en dit maak dit moeiliker, en duurder, om krag te voorsien. Die styging in die koperprys laat koperkabel-diefstal toeneem. Nored […]

Read More

Covid-gevalle is steeds baie laag in Namibië

Die Namibiese gesondheidsministerie het die jongste Covid-syfers vir die week van 27 Februarie tot 5 Maart bekend gemaak. Daar is 26 nuwe gevalle uit 421 toetse bevestig wat ‘n positiewe koers van 6,2 persent verteenwoordig. Erongo en Karas het die meeste gevalle, 19, aangemeld. Die ministerie sê die tempo van toetse het afgeneem. Totale aktiewe […]

Read More

Smokkelaars veroorsaak krisis met migrante in Brittanje

Die Britse minister van binnelandse sake, Suella Braverman, sê dat bende wat met mense smokkel, verantwoordelik is vir die migrante krisis in Brittanje. Sy sê hulle werk nou saam met Frankryk om te verhoed dat mense die Engelse-kanaal oorsteek.

Read More

Texas word gedagvaar oor aborsie-verbod

Vyf vroue het die Amerikaanse staat Texas gedagvaar en beweer die staat se aborsie-verbod op ses weke hou ‘n groot gevaar vir hulle gesondheid in. Twee dokters is ook deel van die hofsaak. Texas verbied aborsies behalwe in die geval van ‘n noodgeval en dokters kan tronkstraf van tot 99 jaar opgelê word. Volgens die […]

Read More

BUSA verwelkom Ramokgopa se aanstelling

Business Unity South Africa het die aanstelling van Kgosientso Ramokgopa as minister van elektrisiteit verwelkom. President Cyril Ramaphosa het sy nuwe kabinet aangekondig en gesê Ramokgopa se taak sal wees om die intensiteit en gereeldheid van beurtkrag dringend te verminder. BUSA se uitvoerende hoof, Cas Coovadia, sê hulle gaan dringend met Ramokgopa vergader om te […]

Read More

Kandjeke lewer verdoemende verslag oor jeugopleiding

‘n Ouditverslag deur die ouditeur-generaal Junias Kandjeke toon dat jeug opleidingsentrums in die land uitmekaar val. Kandjeke het ‘n verslag oor jeug werkloosheid voorberei vir drie boekjare, van 2018 tot 2021. Jeug werkloosheid beslaan op die oomblik 57 persent van die amper 34 persent Namibiërs wat werkloos is. Hy het in diepte gekyk na jeugopleiding […]

Read More

Vermeende Kapofi-bedrieër swyg, sê staat moet bewyse bring

Owen Mahoto, wat daarvan beskuldig word dat hy die verdedigingsminister, Frans Kapofi uit 200 000 Namibiese dollar bedrieg het, sal weer op 2 Junie in die Windhoek-landdroshof verskyn. Die dossier is na die kantoor van die aanklaer-generaal gestuur vir ‘n bepaling oor of hy vervolg sal word of nie, en op watter klagtes. Mahoto het […]

Read More

Kapitalistiese stelsel werk nie, SA se ekonomie bly krimp

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, sê nuwe statistiek oor die Bruto Binnelanse Produk bewys die Suid-Afrikaanse kapitalistiese ekonomie is weereens ‘n algehele teleurstelling vir die armes en die meerderheid werkers. Die land se ekonomie het in die vierde kwartaal met 1,3 persent gekrimp. Dis baie ernstiger as wat ekonome verwag het. Die woordvoerder van […]

Read More

LIV het PGA gedwing om aanpassings te maak wat spelers bevoordeel

Die wêreld se nommer-drie, Rory McIlroy, het erken die totstandkoming van die Saoedi-gesteunde LIV Golf het die die PGA-toer gedwing om veranderings te maak wat spelers sal bevoordeel. Die LIV-kontingent, wat verlede jaar se wenner en ope kampioen, Cameron Smith insluit, is nie deel van die 144 spelers wat die week by die PGA-toer se […]

Read More