Freddy en die reën… so lyk die voorspelling

Freddy is besig om met Namibië se weerpatrone en reën te mors. Hy het effe versterk en sal teen Saterdag weer Mosambiek bereik. Namibië kort dringend reën maar, daar is goeie nuus. Richard Nashikaku van die Windhoek weerkantoor het die besonderhede.

Read More

Nam-dollar en rand… dinge lyk redelik bedroef

Die ANC-regering se onvermoë om doeltreffende finansiële stelsels te implementeer en beheer het gely tot die land se gryslys status deur die Finansiële Aksie Taakmag. Op sy beurt het dit die Suid-Afrikaanse rand skerp laat daal teen die Amerikaanse geldeenheid. Die rand verhandel tans teen 18,65 en kenners meen die geldeenheid kan, saam met die […]

Read More

NamRA kondig weer amnestie aan, 100% af op rente en boetes

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, kondig ‘n nuwe amnestie vir uitstaande belasting aan wat op 1 April begin en duur tot 31 Oktober. Die enigste voorwaarde om te kwalifiseer is dat belastingbetalers op die e-stelsel Itas moet registreer en die uitstaande kapitaalbedrag betaal. Alle rente en boetes word 100 persent afgeskryf. NamRA sê teen die einde […]

Read More

Stadspolisie behaal groot sukses met huisbrake

Die Windhoek Stadspolisie het deur middel van ‘n intelligensie aangedrewe operasie, groot sukses gehad met die vlaag huisbrake wat veral in Khomasdal voorgekom het. ‘n Wit Polo voertuig was in die misdade gebruik en die polisie het die voertuig, verskeie nommerplate en talle gesteelde goedere in Oshitenda, Ombili gevind. Superintendent Celie Kapolo van die Stadspolisie […]

Read More

Sewe-sitplek taxi’s mag pendelaars vervoer – ministerie

Dit wil voorkom asof minibus-bestuurders, wat pendelaars vanaf Rehoboth na Windhoek vervoer, die sogenaamde sewe-sitplek operateurs boelie en hulle verhoed om pendelaars te vervoer. Daar word blykbaar deur die bestuurders beaam dat sewe-sitplek taxi’s nie op die roete toegelaat word nie. Die woordvoerder van die vervoerministerie Julius Ngweda sê dit is snert en sulke gevalle […]

Read More

Tucker Carlson loop deur oor sy ‘weergawe’ van 6 Januarie

Die Amerikaanse joernalis en politieke kommentator, Tucker Carlson, wat Tucker Carlson Tonight op Fox News aanbied, het onder skoot gekom vir wat beskryf word as sy pogings om die gebeure van Januarie 6 by die Kongres se versag. Mitch McConnell, die Republikeinse Kongres-leier het skerp gereageer op Carlson se uitbeelding van die gebeure op daardie […]

Read More

Goewerneur gesels oor prysstygings en die impak op grondvlak

Die goewerneur in die Kavango Oos, een van die armste streke in die land, Bonifatius Wakudumo, sê Namibiërs op grondvlak ervaar die impak van die oorlog in die Oekraïne. Dit het gelei tot stygende voedsel-, brandstof en kommoditeitspryse, wat toegang tot voedsel aan kwesbare gemeenskappe in Namibië beïnvloed. Meer as 60 persent van Namibië se […]

Read More

Aspirante opperhoof Riruako gedagvaar vir uitstaande huur

Die aspirante Ovaherero opperhoof en bekende politieke ontleder, dr. Hoze Riruako word saam met sy vrou Belinda vir net minder as 93 000 Namibiese dollar in uitstaande huurgeld gedagvaar. Die aansoeker, Ute Mette, sê in haar stukke aan regter Collins Parker dat sy ‘n eiendom in Pionierspark, Uitbreiding 1 aan die paartjie verhuur het. ‘n […]

Read More

Vlugtelinge: VN het kommer oor Britse planne

Die Verenigde Nasies se hoëkommissariaat vir Vlugtelinge het sy ernstige kommer uitgespreek oor wat hy noem,  Brittanje se voorgestelde onwettige Migrasie-wetsontwerp. Die wetsontwerp sal enigiemand wat die VK deur enige onwettige roete binnekom, verbied om vir asiel te vra. Die maatreël is deel van pogings om die toename in die aantal mense wat die land […]

Read More

Proteas kolf eerste op Wanderers

Die kaptein van die Proteas, Temba Bavuma, het die loot gewen en besluit om eerste te kolf in die tweede en laaste toets teen die Windies in Johannesburg. Daar is vier veranderings aan die span wat die eerste wedstryd gewen het met Ryan Rickleton, Wiaan Mulder en die draaiboulers, Keshav Maharaj en Simon Harmer wat […]

Read More