Eerste palliatiewe sorgsentrum vir Namibiese kankerpasiënte

Die Kankervereniging van Namibië het die sleutels van Jan Jonkerweg 3 in Klein Windhoek ontvang, waar die eerste spesialis palliatiewe sorgsentrum vir kankerpasiënte in Namibië gevestig sal word. Die eerste fase van die projek, teen ‘n begrote 7,5 miljoen Namibiese om die bestaande eiendom aan te skaf, te herbou en uit te brei, is die […]

Read More

Eskom verlaag beurtkrag na fase 4

Eskom het beurtkrag tot fase 4 verlaag. Fase 5 sal nie meer ingestel word soos die nutsdiens vroeër gesê het nie. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, verduidelik Eskom kon daarin slaag om van die opwekkings-eenhede te herstel.  

Read More

Saara maan oor slenter waar haar naam misbruik word

Die kantoor van die Namibiese eerste minister maan teen ‘n boodskap op sosiale media waarin beweer word dat dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila Namibiërs aanraai om by die Betty Davids-belegging aan te sluit. Volgens die boodskap sal ‘n kapitaalbelegging van 1 500 na drie dae 7 500 genereer, in ‘n geld-eenheid wat nie in die boodskap gegee […]

Read More

Denosa sê sy verpleegsters word aangerand

Die verpleegvakbond Denosa sê hy word oorval met talle klagtes van aanrandings op sy lede deur stakende medewerkers in gesondheids-geriewe regoor die land. Die vakbond raai sy lede aan om gepaste stappe te doen om te verhoed dat hulle hul lewens in gevaar stel, aangesien die regering nie stappe gedoen het om aandag te gee […]

Read More

VSA gaan dalk regulasies van reisigers uit China verslap

Amerika gaan na verwagting Vrydag sy Covid-toetsvereistes vir reisigers uit China verslap. Die Amerikaanse regering het besluit om die vereistes te verslap omdat infeksies, hospitalisasies en sterftes weens die virus in China daal. Die land het ook beter inligting versamel oor die vlaag infeksies waaronder china gebuk gegaan het. Die VSA het vroeg in Januarie, […]

Read More

Sokker: Tuisskare moet Tottenham Hotspur hupstoot gee  

Sokker: Nog twee plekke is vanaand op die spel in die kwarteindstryde van die Kampioeneliga met twee wedstryde in die laaste-16 wat gespeel word. Bayern München het ʼn voorsprong van een doel vir hulle wedstryd teen Paris Saint Germain terwyl Tottenham Hotspur in Londen gasheer is vir AC Milan. Spurs moet ʼn agterstand van een […]

Read More

Ergste vloed in Benede Oranje eers verby

Dit wil voorkom asof die ergste vloedwaters in die Benede Oranje verby is. Die Namibiese Hidrologiese Diens sê Blouputs in die Oranje-rivier het tans op 3,76 meter en terwyl die damme wat die gebied voed steeds bo 100 vol is, is die volume water wat vrygestel word, baie minder. Op die oomblik is net een […]

Read More

Plaaslike afvalbestuur kry aandag

Dr. Timoteus Kadhila het onlangs sy doktorsgraad in openbare en ontwikkelings-bestuur aan die Universiteite Stellenbosch behaal en is nou ’n post-doktorale genoot by die Universiteit van Namibië. Hy het ondersoek ingestel oor hoe die huidige afvalbestuurs-modelle van die munisipaliteite Swakopmund en Langebaan in die Wes-Kaap binne die konteks van ’n sirkel-ekonomie tot die verwesenliking van […]

Read More

Groen-energie – EU mik hoog teen 2030

Volgens ‘n konsep-wysigingswetsontwerp van die Europese Unie se net-zero Bedryfs-wet, moet 40 persent van groen tegnologie wat nodig is om die blok se klimaat- en energieteikens te bereik, teen 2030 binne die EU gemaak word. Dit is in reaksie op die Amerikaanse Wet op Inflasievermindering , wat subsidies aan groentegnologie-vervaardigers bied, asook China se langlopende […]

Read More

Bespiegeling Covid se oorsprong moet end kry

Die jongste bevinding deur die Amerikaanse energiedepartement dat Covid uit ‘n laboratorium in Wuhan, China, uitgelek het, het wyd reaksie uitgelok. Daar is sommige kenners wat meen die virus kon nie van ‘n dier oor na mense gespring het nie eenvoudig omdat hy so suksesvol in mense was. Die Amerikaanse kenner in aansteeklike siektes dr. […]

Read More