Oorstromings, skade in Tshwane

Die Stad Tshwane het nooddienste en die metropolisie se pogings om inwoners die afgelope week tydens vloedverwante voorvalle by te staan, geloof. Nooddienste het op meer as 40 voorvalle wat met oorstromings verband hou, gereageer. Die stad se burgemeesterkomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Grandi Theunissen, sê hulle inwoners ook met ‘n verskeidenheid ander dienste bygestaan soos om […]

Read More

RA neem Okh-Otji-roete onder die loep

Die Paaie-owerheid onderneem ‘n lewensvatbaarheidstudie om die opgradering van die T0107-pad tussen Okahandja en Otjiwarongo te ondersoek. Die doel van die projekstudie is om die tegniese, ekonomiese, omgewings- en maatskaplike lewensvatbaarheid van die opgradering van die pad te bepaal. Die woordvoerder van die owerheid Heleni Fillemon gesels met Kosmos 94.1 Nuus. Fillemon sê openbare vergaderings […]

Read More

Water: Groot verligting op Outapi, terwyl NamWater op tender wag

Terwyl NamWater ‘n tender uit het vir ‘n water versuiweringsaanleg vir watervoorsiening in die Omusati-streek, het die maatskappy reeds ‘n stelsel daargestel vir die reiniging van water in die tussen tyd. Die stelsel het reeds in Outapi aangekom. Daar word verwag dat dit groot verligting aan inwoners van die gebied sal bring, soos Abraham Nehemia, […]

Read More

‘GMO-gewasse’ is veilige antwoord vir voedseltekorte

Die Alliansie vir Wetenskap sê geneties-aangepaste gewasse is veilig en bied ‘n antwoord om wêreldwye honger te verlig. Suid-Afrika, Soedan, Egipte en Burkina Faso lei tans in die kommersialisering van geneties-aangepaste gewasse in Afrika. Die algehele internasionale waarde van die biotegnologie-gewas-mark sal na verwagting teen 2026 sowat 520 miljard Namibiese dollar bereik. Die alliansie sê […]

Read More

Dagga-eskpo terug in Sandton

Een van Suid-Afrika se grootste uitstallings, die Dagga-ekspo, vind hierdie naweek in Sandton se Konvensiesentrum in Johannesburg plaas. Die uitverkoopte ekspo het meer as 100 uitstallers uit die bedryf gelok. Hulle sal produkte uitstal en inligting verskaf oor die voordele van dagga in die landbou, finansies en medisyne. Die direkteur van die ekspo, Silas Howarth, sê paneellede sluit kenners en verteenwoordigers […]

Read More

Die voggies kom môre in, reën word oor die naweek verwag!

Daar is goeie nuus! Die Namibiese weerkantoor in die hoofstad sê die vog begin vanaf môre in die land in beweeg en daar word reën voorspel en teen Sondag, sal die Noorde goeie buie ontvang. Richard Nashikaku van die diens het die inligting.

Read More

Ontleder gee sy mening oor parlementsboikot deur opposisie

Reaksie word ontvang op die boikot van parlement deur opposisie partye. Daar word berig dat Swapo-lede intussen verskeie wetsontwerpe goedgekeur sonder enige insae van die opposisie, wat deur die publiek daar geplaas is. Dr. Hoze Riruako, ‘n plaaslike ontleder sê Swapo kan somtyds ‘n bespotting van die demokratiese proses maak. Maar, hy voeg by die […]

Read More

Meer inligting bekend oor ineenstorting van FTX kripto-beurs

Meer inligting is bekend oor die chaos by die FTX kripto-beurs. Daar word berig dat sy uitvoerende hoof en stigter, Sam Bankman-Fried verwoed die nag voor die beurs aansoek om bankrotskap gedoen het, gesoek het na beleggings van 7 miljard Amerikaanse dollar. In die aanloop tot die finansiële krisis het dit aan die lig gekom dat Bankman-Fried 10 miljard van […]

Read More

Stad Windhoek hou openbare vergadering vanaand om 18:00 by Dagbreek

Stad Windhoek hou vanaand om ses-uur ‘n openbare vergadering by die skoolsaal van Dagbreek-skool. Die doelwit is vir inwoners van die hoofstad om probleme, uitdagings en voorstelle uit te lig wat die stad ‘n beter plek maak om in te woon. Die stad soek ook insae vir sy strategiese beplanning. Brian Black, nasionale voorsitter van […]

Read More

Ombud sê hy moet sy eie begroting kry

Die ombudsman Basilius Dyakugha sê die dit is uiters belangrik dat die nuwe wetsontwerp rakende sy kantoor, wat tans by die kabinet is, materialiseer. Die hoof aanpassing is dat die ombud se begroting onafhanklik is van die van die ministerie van justisie. Dyakugha sê daar is baie groot vertragings wat sy kantoor se werk belemmer. Byvoorbeeld, hy het in vorige boekjaar 2 880 klagtes […]

Read More