Hooggeregshof beslis Trump moet sy belastingrekords indien

Die Hooggeregshof in die VSA het beslis dat oudpresident Donald Trump sy belastingopgawes aan die komitee van die Huis van Verteenwoordigers wat dit opgeëis het, oorhandig. Hy is die eerste president wat nie sy belastingopgawes bekend gemaak het nie. Sedert 2016 het hy verskeie verskonings gehad om dit nie te doen nie en het talle […]

Read More

Numsa betoog by myn vir vryheid van assosiasie

Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa gaan vandag by South Deep Goldfields naby Westonaria suid van Johannesburg betoog. Hulle is ontevrede oor die myn se weiering om aan die vakbond organisatoriese regte te gee. Die vakbond se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die reg tot vryheid van assosiasie is ‘n grondwetlike reg wat in plaaslike en internasionale […]

Read More

Nuwe voorsittende beampte vir Swapo-kongres bekend

Die Swapo Party het die prokureur Joshua Kaumbi as die voorsittende beampte bekend gemaak om die stemme by Swapo se verkiesingskongres te tel wat na verwagting hierdie Vrydag sal begin. Kaumbi vervang die bekende prokureur Sisa Namandje. Volgens die party se woordvoerder, Hilma Nicanor, is die voorsittende beampte is eers Maandag tydens die sentrale komitee-vergadering […]

Read More

Ramaphosa se Britse besoek hou baie voordele in – ekonoom

Die Suid-Afrikaanse ekonoom, Lebohang Pheko, glo President Ramaphosa se besoek aan die Verenigde Koninkryk hou ekonomiese voordele vir Suid-Afrika in. Die president het met koning Charles vergader en sal later met premier Rishi Sunak samesprekings voer. Pheko sê die besoek sal na verwagting uitloop op samesprekings om handels- en beleggingsbande tussen die twee nasies te […]

Read More

VSA-hooggeregshof moet besluit oor Biden se studieskuldplan

President Joe Biden se studente-verligting is vir eers gestaak na Republikeine suksesvol daarteen betoog het in die hof. Die plan het tussen 10 000 en 20 000 Amerikaanse dollar se studieskuld afgeskryf. Biden sê daar is vir nou eers ‘n stilstand op enige terugbetalings tot einde Junie volgende jaar terwyl die land se hooggeregshof die […]

Read More

Ronaldo verlaat Man-U, klub dalk in die mark

Die voorspeler Cristiano Ronaldo gaan Manchester United na ‘n onderlinge ooreenkoms onmiddellik verlaat. Dit volg ná ‘n onderhoud verlede week met Piers Morgan, waarin hy sê die klub het hom verraai en hy het geen respek vir die bestuurder, Erik ten Hag nie. Hy het in twee termyne by Old Trafford, 145 doele in 346 […]

Read More

Groot verskil tussen plaashek- en kleinhandelpryse van akkerbouprodukte

Gemiddelde plaashekpryse vir verskeie akkerbouprodukte het in September 2022 op ’n jaargrondslag met 4,6 persent gedaal volgens die jongste data beskikbaar van die Namibiese Akkerbouraad. Terselfdertyd het die gemiddelde kleinhandelpryse met 25 persent gestyg. Dit is ‘n duidelike aanduiding van ‘n toename in besigheidskoste aangesien brandstof, veral diesel, asook plastiek, verpakking en ander materiaal aansienlike […]

Read More

Landbouministerie waarsku oor vloede in Benede-Oranjerivier

Die Namibiese landbouministerie waarsku oor moontlike vloede in die Benede-Oranjerivier weens watervlakke van wat styg. Die Oranjerivier is besig om te styg weens die vrylating van water uit die Bloemhof, Gariep- en Vanderkloofdamme in Suid-Afrika. Volgens die Paaie-owerheid van Namibië is die pad vanaf Rosh Pinah na Aussenkehr tot verdere kennisgewing gesluit ná die pad […]

Read More

Noodlottige skietvoorval van SAPD-student ondersoek

Die nasionale polisiekommissaris in die buurland, Fannie Masemola, het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die omstandighede rondom die noodlottige skietvoorval van ‘n polisie-student by die SAPD se Taktiese Akademie in Thabazimbi in Limpopo. ‘n Interne ondersoek is aan die gang en die saak is na die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat verwys. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê […]

Read More

Baanbrekerswerk met navorsing van vrylopende ietermagôs

Die Ietermagôbewaring en -Navorsingstigting het die eerste resultate ontleed na een jaar van data-insameling oor vrylopende manlike en vroulike ietermagôs. Die twee is in Oktober 2021 saam met ‘n jong ietermagô opgespoor. Hulle is die eerste vrylopende ietermagôs wat met satelliet- GPS-senders toegerus is. Die data wat ingesamel word, word gebruik om die bevolking te […]

Read More