Kelly Khumalo ‘het opdrag gegee vir Senzo Meyiwa se moord’ - January 25, 2024

Beskuldigde een en twee in die Senzo Meyiwa-moordverhoor het die sokkerster se destydse meisie, Kelly Khumalo, betrek as die persoon wat opdrag vir sy moord gegee het. Meyiwa is in Oktober 2014 doodgeskiet terwyl hy Khumalo by haar ma se huis in Vosloorus besoek het. Vyf verdagtes staan tereg. ’n Beëdigde verklaring wat deur die […]

Read More

Dricus kry heldeontvangs op OR Tambo-lughawe - January 25, 2024

Gemengde gevegskuns: Suid-Afrika se eerste Ultimate Fighter-kampioen, Dricus du Plessis, het vanoggend ʼn heldeontvangs op die OR Tambo Internasionale Lughawe ontvang. Hy het die verdedigende kampioen van Amerika, Sean Strickland, Sondag in Toronto, Kanada, in ʼn uitdagende geveg van vyf rondes verslaan om die UFC-middelgewigtitel te buit. Du Plessis sê die titel is vir hom […]

Read More

Putco kry 300ste Mercedes-Benz-bus - January 25, 2024

Putco in Gauteng vier ʼn belangrike mylpaal met die aflewering van sy 300ste Mercedes-Benz-bus, wat sy verbintenis beklemtoon om betroubare en pendelaargerigte openbare vervoer te lewer. Die woordvoerder, Lindokuhle Xulu, sê hierdie prestasie weerspieël die toewyding van Putco tot passasiersveiligheid en -gerief. Mercedes-Benz is trots op die vennootskap en wag op die aflewering van die […]

Read More

Marén de Klerk se uitleweringsverhoor uitgestel - January 25, 2024

Die uitleweringsverhoor van die Namibiese prokureur Marén de Klerk is weer in die Paarl landdroshof uitgestel, hierdie keer tot volgende maand, volgens plaaslike berigte. De Klerk is verlede jaar borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse rand met streng voorwaardes deur senior landdros Morajee Naik in dié hof toegestaan. De Klerk word in Namibië gesoek in verband […]

Read More

Unam waarsku oor vals sosiale media-rekeninge - January 25, 2024

Die Universiteit van Namibië waarsku studente en die publiek dat vals sosiale media-rekeninge wat voorgee om van die universiteit te wees, die rondes doen. Die rekeninge adverteer onder meer gratis aanlyn kursusse, komplimentêre sertifikate, en aanbiedinge vir gratis skootrekenaars. Unam sê geen skakels op die rekeninge moet gekliek word nie want dit kan gebruikers se […]

Read More

Honde-eenheid vang oortreder met lasbriewe van R36 000 - January 25, 2024

Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, prys die samewerkingspogings van die Swartlandse, Overstrandse en Mosselbaaise honde-eenhede, saam met Landelike Veiligheidseenhede, wat tot 14 inhegtenisnemings gelei het. Operasies het dwelmverwante misdrywe, roof en die besit van gesteelde eiendom ingesluit. Een persoon is by ‘n padblokkade aangekeer vir uitstaande lasbriewe ter waarde van 36 […]

Read More

Oekraïne skiet vliegtuig met krygsgevangenes af, beweer Rusland - January 25, 2024

Rusland se verdediging-ministerie het Oekraïne beskuldig dat hy ‘n vliegtuig met 65 Oekraïense krygsgevangenes, ses bemanningslede en drie Russiese dienspligtiges doelbewus in die Belgorod-streek afgeskiet het. Die ministerie sê Kiëf het ‘n lugafweer-missielstelsel gebruik om die vliegtuig in ‘n terreurdaad af te skiet. Die Oekraïnse weermag kon nie bevestig of die vliegtuig wel neergestort het […]

Read More

EU-Verdubbelingsprojek nader einde - January 25, 2024

Die afsluitingsgeleentheid van die EU-Verdubbelingsprojek vind vandag by Droombos in Windhoek plaas. Die geleentheid is om die suksesvolle samewerking tussen die Europese Unie en Namibië te vier, wat beskryf word as ʼn toonbeeld van vordering met gehalte infrastruktuur en handelsmoontlikhede. ʼn Woordvoerder van die projek, Anna Sjögren, onderstreep die belangrikheid van die projek om ekonomiese […]

Read More

Moenie droogtehulp-kos koop nie! - January 25, 2024

Die Kantoor van die Eerste Minister vra die publiek om nie droogtehulp-items te koop nie en om die Namibiese Polisie in kennis stel van enige verdagte verkope van voedselitems in hul areas. Dit kom na die diefstal van sekere voedselitems wat vir die droogtehulpprogram bedoel is uit die Oshikango-pakhuis in die Ohangwena-streek. Die verdagtes is […]

Read More

Veldtog eis aksie oor behuisingskrisis - January 25, 2024

Die Marshalltown Fire Justice-veldtog eis aanspreeklikheid nadat ‘n getuie beken het hy het die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg veroorsaak om ‘n vorige moord te verberg. Die veldtog voer aan dit onthef nie die stad van sy verantwoordelikheid om aandag aan die behuisingskrisis te skenk nie. Die veldtog se koördineerder, Mametlwe Sebei, stel ‘n […]

Read More