Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie

Die Vereniging van Staatsamptenare in die buurland moedig die regering aan om nie geld van die Staatswerknemers-pensioenfonds te gebruik as reddingsboeie vir sukkelende staatsondernemings nie. Die vereniging is sterk gekant teen die gebruik van pensioenfondsgeld, en beklemtoon die belangrikheid van die beskerming van afgetredenes se finansiële bestendigheid. Hulle staan beleggings voor in infrastruktuurprojekte om ekonomiese […]

Read More

Veebemarking skop goed af in Januarie

Die nuutste statistieke van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad wys die jaar het op ‘n goeie noot begin, met ‘n toename in algehele bemarkingsaktiwiteite. In Januarie is 640 651kg beesvleis uitgevoer, waarvan 42,2 persent na die Europese Unie gegaan het. Altesaam 48 172kg lam- en skaapvleis is uitgevoer, teenoor die 13 952kg wat in Januarie verlede […]

Read More

Nuwe grensafbakeningskommissie aangestel

Die Namibiese grondwet magtig die president om elke 10 jaar ‘n Grensafbakening-kommissie aan te stel, met die goedkeuring van die parlement. Die doel van die kommissie, onder leiding van ‘n regter van die hooggeregshof of appèlhof, en twee ander persone, is om die grense van Namibië af te baken. Dit beveel ook die bepaling van […]

Read More

SA berei voor vir 2025 se G20-beraad

Die Suid-Afrikaanse minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die kabinet se oorweging bevestig van die voorbereidings vir die G20-spitsberaad wat Suid-Afrika volgende jaar sal aanbied. Dit is ‘n geskiedkundige oomblik want die land is die eerste Afrika-land wat die gasheer is vir die glansryke byeenkoms. Ntshavheni het vertroue uitgespreek in Suid-Afrika se vermoë om […]

Read More

Israelse soldate skiet 112 Palestyne by koskonvooi dood

Die Hamas-beheerde Gesondheidsministerie sê minstens 112 Palestyne is dood en meer as 200 beseer naby ʼn vragmotorkonvooi met voedsel in die noorde van Gaza. Volgens berigte het mense die vragmotors vol kos wat pas in die weste van Gaza-stad aangekom het, omsingel in die hoop om kos te kry toe Israelse magte na bewering op […]

Read More

Ombudsman nooi Amushelelo uit

Die sosiale geregtigheid-aktivis Michael Amushelelo het onlangs gesê die ombudsman het die magte om die Namibiese Polisiemag of enige staatsorgane onafhanklik te ondersoek. Hy wil egter net sy salaris kry, en daarom vervul hy nie sy mandaat nie. Die kantoor van die ombudsman sê dat hulle oop is vir kritiek van die publiek, aangesien die […]

Read More

Werklose onnies moet registreer vir hulp: Nantu

Die Namibië Nasionale Onderwysersunie, Nantu, doen ‘n beroep op werklose onderwysers om by hul streekkantore te registreer vir hulp om werk te kry. Hulle kan daardeur ook waardevolle vaardighede ontwikkel. Nantu se sekretaris-generaal, Loide Shaanika, sê die vakbond is verbind daartoe om onderwysers te ondersteun om werk te kry, onder meer deur afrigting in hoe […]

Read More

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing

ActionSA se Gautengse premierskandidaat, Funzi Ngobeni, sê die komende verkiesing bied ‘n geleentheid om aandag te skenk aan die provinsie se ekonomiese agteruitgang. Ngobeni het ‘n omvattende plan onthul wat fokus op ekonomiese herlewing deur strategiese projekte. Dit sluit in ‘n infrastruktuur-padkaart, die aanpak van verlate eiendomme, die verbetering van verkeerstelsels en die uitbreiding van […]

Read More

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg

Rugby: Een van die blinkste sterre dié seisoen is die Stormers-haker André-Hugo Venter. Die 22-jarige seun van die voormalige Springbok-flank André Venter is ingesluit in die Bok-hoofafrigter, Rassie Erasmus, se belyningskamp. Die Stormers sal Saterdag in Pretoria wees vir die groot noord-suid derby teen die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskap. Venter sê hy fokus net […]

Read More

SA kabinet moedig jeug aan om te stem

Die buurland se minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet moedig alle burgers, veral jongmense, aan om op 29 Mei hulle reg om te stem uit te oefen. Ntshavheni het die media ingelig oor die uitkoms van die kabinetsvergadering en die historiese belangrikheid uitgelig van die reg om te stem, wat in 1994 […]

Read More