Skoon oudit vir Kaapstad verwelkom - January 30, 2024

Die Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het die stad se skoon oudit vir 2022/2023 van die Ouditeur-generaal verwelkom. Die stad se konsep- jaarverslag en finansiële state sal vandag op die stadsraad se agenda wees. Hill-Lewis sê die basis van dienslewering is om staatsgeld te bestee op dít waarvoor dit bedoel is. Hy sê die […]

Read More

Nog lande onttrek befondsing van VN in Gaza - January 30, 2024

Japan en Oostenryk het hulle aangesluit by Amerika, Duitsland, die Verenigde Koninkryk en Italië om befondsing aan die VN se Hulp- en Werke-agentskap in Gaza tydelik te staak. Dit volg na bewerings dat 12 lede van die agentskap betrokke was by Hamas se aanval op 7 Oktober in Israel waarin 1 300 mense gesterf het. […]

Read More

Handel hou belangrike konsultasies vir nuwe beleidsdokumente - January 30, 2024

Die handel-ministerie sal openbare konsultasies oor drie sleutel-wetgewende- en beleidsdokumente hou om insette van alle belanghebbendes te kry. Dit is die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sone; die Nasionale Informele Ekonomie, Beginners- en Entrepreneurskap-ontwikkelingsbeleid; die Namibië-beleggingsbevordering en -fasiliteringregulasies; en die Nasionale Verkoelingstrategie. Elijah Mukubonda, ministerie se hoof van korporatiewe kommunikasie, onderstreep die belangrikheid van die konsultasies. […]

Read More

Spesialiste vir swak presterende skole in die Kaap - January 30, 2024

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het planne aangekondig om spesialiste toe te wys aan skole wat swak presteer om te help om hul matriekprestasie te verbeter. Die besluit volg nadat een van die skole ‘n slaagsyfer van slegs 35,9-persent behaal het. Die departement se woordvoerder, Bronagh Hammond, sê hulle beoog om geteikende ondersteuning te bied aan skole […]

Read More

Zim begin inentings teen cholera - January 30, 2024

Zimbabwe het ‘n cholera-inentingsveldtog van stapel gestuur om meer as 2 miljoen mense te immuniseer, te midde van ‘n uitbreking wat honderde sedert vroeg 2023 gedood het. Cholera het teen 24 Januarie 452 sterftes in die land veroorsaak met 20 446 wat besmet is. Ongeveer die helfte van die gevalle kom onder kinders voor. Zimbabwe […]

Read More

Israel stem in tot voorstel vir Gaza-gysleaars - January 30, 2024

Israel het ingestem tot ʼn voorstel wat sal meebring die oorblywende Hamas-gyselaars wat in die land aangehou word, word vrygelaat. Die ooreenkoms is bemiddel deur onderhandelaars van Israel, Amerika, Egipte en Katar en ʼn konsep is aan Hamas voorgelê. Daarvolgens sal gyselaars wat deur Hamas aangehou word in fases vrygelaat word te midde van die […]

Read More

Cyril sê ANC kan leer uit Zuma se skorsing - January 30, 2024

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê oudpresident Jacob Zuma se skorsing uit die party is ʼn ongelukkige stap wat die Nasionale Uitvoerende Komitee moes doen. Sy skorsing kom meer as ʼn maand nadat hy sy ondersteuning vir die nuwe uMkhonto weSizwe-party bekend gemaak het. Die komitee het Zuma volgens Reël 25.60 van die party se grondwet, […]

Read More

Okh-inwoners stoei voort - January 30, 2024

Ontevrede Okahandja-inwoners bevraagteken hoekom hulle in die komende nasionale verkiesing moet stem as hul verkose leiers voortgaan om die pleidooie van die gemeenskap te ignoreer. In ‘n gemeenskapsvergadering wat in Okahandja gehou is, sê die inwoners die kwessies van water, grond en sanitasie bly onopgelos ondanks talle beroepe op raadslede en die munisipaliteit. Die Okahandja-aktivis […]

Read More

Man verdrink by Swakoppoort - January 30, 2024

’n Volwasse man het laat Dinsdagmiddag in die Swakoppoortdam buite Okahandja verdrink. Inspekteur Maureen Mbeha, bevelvoerder van die Otjozondjupa-polisie sê die duikspanne sal vandag poog om sy liggaam uit te haal. Die identiteit van die oorledene is ook nie bekend nie. Daar is groot uitdagings met mense wat op tuisgemaakte skuite en meer by damme […]

Read More

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word - January 30, 2024

Daar is toenemende oproepe vir die hervorming van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om dit ‘n beter weerspieëling van die Suid-Afrikaanse bevolking te maak. Die ekonomiese raadgewer Roelof Botha meen die land se ekonomie en huishoudings word verder benadeel deur die aggressiewe houding oor rentekoerse. Hy vra vir die uitbreiding van die komitee om meer […]

Read More