Riruako wil die volk verenig… verkies as tweede opperhoof

Die akademikus dr. Hoze Riruako is as die nuwe opperhoof van ‘n faksie van die Ovaherero Tradisionele Owerheid op Otjimbingwe verkies. Hy het 195 stemme gekry, teenoor PDM-leier McHenry Venaani se 41 en Mike Kavekotora van die RDP se 33 stemme. Nóg ‘n akademikus, professor Mutjinde Katjiua is verlede jaar deur ‘n ander faksie van […]

Read More

Masels in Gauteng: Inentings vorder goed

Die Gautengse Gesondheidsdepartement het reeds 436 000 kinders teen masels ingeënt. Die departement het ‘n omvattende veldtog van stapel gestuur om kinders van ses maande tot 15 jaar te immuniseer ná die onlangse uitbrekings. ‘n Woordvoerder, Motalate Modiba, sê die veldtog het skole, gemeenskapsgesondheidsentrums en winkelsentrums geteiken:

Read More

Ovaherero: Twee leiers, een troon… Uutoni moet besluit

Die twee faksies in die Ovaherero Tradisionele Owerheid sal nou die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni moet nader vir erkenning. Dit volg na dr. Hoze Riruako die naweek verkies is as die volk se opperhoof, ‘n verkiesing wat daargestel is deur die voorsitter van die owerheid, Vipuira Kapuuo. Professor Mutjinde Katjiua is […]

Read More

Erongo het werklike uitdagings met arbeidskwessies

Arbeidskwessies is onlangs herhaaldelik in die nuus en nou het die voorsitter van die Erongo-streeksraad, Benitha Imbamba, ook haar stem hierby gevoeg. Sy sê die raad het met kommer kennis geneem dat daar steeds maatskappye in die streek is wat onbillike en ongunstige werksomstandighede by hul werkplekke uitoefen. Volgens haar is die streek oorval met […]

Read More

So lyk beurtkrag in die komende week vir SA

Eskom gaan vanaf vyfuur vanoggend tot vier namiddag fase drie-beurtkrag instel, terwyl fase vier vandag en môre van vieruur die middag tot vyfuur die volgende oggend van krag sal word. Woensdag sal fase twee van vyf voormiddag tot vier namiddag ingestel word, gevolg deur fase drie van vieruur die middag tot vyfuur die oggend. Eskom-woordvoerder, […]

Read More

Bayethe vat ‘n Grammy

Die Suid-Afrikaners Zakes Bantwini en Nomcebo Zikode en fluitspeler, vervaardiger en komponis Wouter Kellerman, het ‘n Grammy gewen vir beste wêreldwye musiekvertoning vir hulle enkelsnit, Bayethe. Die trio het meegeding met musikante soos Burna Boy, Matt B en Rocky Dawuni by die 65ste Grammy-toekennings wat tans in Los Angeles gehou word. Kellerman het vroeër ook […]

Read More

Nahas sê waarom Namibiërs nie teen omstrede gesondheidstender betoog

Die omstrede gesondheidstender van Amnics Trading van sakeman Shapwa Kanyama bly in die nuus. Ten spyte van die feit dat die President Hage Geingob diep bekommerd is oor die tender vir mediese verskaffing, sê Geingob hy kan nie die tender kanselleer nie. Namibiërs en opposisiepartye het ‘n beroep op Geingob gedoen om die tender van […]

Read More

Talle SME’s tender vir droogtehulp-voorrade

Twee tenders van die direktoraat van ramprisiko-bestuur in die kantoor van die eerste minister vir die verskaffing van kookolie en sojaboon-maalvleis vir droogtehulp-voorrade aan die streke van Kunene, Omusati en Erongo, was beperk tot Namibiese maatskappye en voorkeur is gegee aan klein en medium ondernemings. Volgens die Tender Bulletin, was slegs ‘n handvol tenderaars nie […]

Read More

Lugvaartkenner: Airbus A380 se dae is getel

Die Airbus A380-vliegtuig het sy nooiensvlug in 2005 gemaak en het gou die grootste mededinger van die Boeing 747 op lang-afstandroetes geword. Die vollengte dubbeldek-vliegtuig is die grootste en swaarste passasiersvliegtuig ter wêreld. Die produksie van die A380 het ‘n hoogtepunt bereik in 2012 en 2014. Nadat Emirates, die grootste vliegtuig-kliënt, sy A380-bestellings in Februarie […]

Read More

Fietsry: Drikus en Vera wen Nedbank Pedal Power by Brakwater

Die Namibiese fietsryer Drikus Coetzee het vanoggend die Nedbank Windhoek Pedal Power-reeks by die Brakwater-pad noord van Windhoek gewen, terwyl Vera Looser die wenner in die vroue-kategorie was. Konny Looser was in die tweede plek na Coetzee, met Ingram Cuff wat derde geëindig het. Melissa Hinz was die naaswenner in die vroue-kategorie, gevolg deur Genevieve […]

Read More