140% meer massaskietvoorvalle in SA

Massaskietvoorvalle in Suid-Afrika het volgens berigte verlede jaar met 140 persent toegeneem. Die onlangse moord op tien mense in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, het sedertdien bygedra tot die kommerwekkende neiging. Die Instituut vir Sekerheidstudies waarsku veelvuldige moorde weerspieël ‘n beduidende verskuiwing in geweldsmisdaad. ‘n Navorser in Wetstoepassing en Openbare Veiligheid, David Bruce, sê hierdie misdade word gekenmerk deur die verspreiding […]

Read More

Biologiese gevaar na laboratorium in Sudan beset word

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê daar is ‘n “hoë risiko van biologiese gevaar” by ‘n laboratorium wat vasgevang is in die voortslepende konflik in Sudan. Amptenare sê dit is onduidelik wie agter die besetting van die Nasionale Openbare Gesondheidslaboratorium in die hoofstad Khartoum is. Die stad is verwoes deur gevegte tussen die weermag en die paramilitêre Rapid Support Forces. Volgen die WGO het werkers nie meer toegang […]

Read More

Navo het nie politieke wil om te besluit oor Oekraïne nie

Oekraïne se minister van Buitelandse Sake, Dmytro Kuleba, glo die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Navo, het tans nie die politieke wil om ‘n besluit oor Kiëf se toetrede te neem nie. In September verlede jaar het Oekraïne ‘n amptelike aansoek ingedien om by die organisasie aan te sluit, nadat Rusland vier van die land se streke geannekseer het. In […]

Read More

DA moet optree teen Zille na haar aanmerkings op Twitter

Die GOOD Party sê hy is nie verbaas oor die DA se federale voorsitter, Helen Zille, se koloniale siening van transgender-mense nie. In reaksie op ‘n twiet waarin die Amerikaanse sosialemedia-beïnvloeder, die transgenderpersoon Dylan Mulvaney, gekritiseer word, het Zille gesê: “Is dit nou nie meer ‘woke’ genoeg om net gay te wees nie?” Die twiet het ‘n groot debat op sosiale media ontlok met sommige mense wat […]

Read More

Windhoek se koalisie het misluk – Venaani

Die leier van die PDM, McHenry Venaani, sê Stad Windhoek se koalisie het misluk omdat hulle blykbaar standpunte, en leierskap, soos onderklere verander het. Die PDM, IPC, Nudo, LPM en Affirmative Repositioning-beweging het kragte saamgespan om Swapo se meerderheid op die raad te breek. Venaani sê daar is in prinsiep niks fout met koalisies nie maar, dat dit in die geval van die […]

Read More

Hoofveearts gesels oor die voorkoming van voëlgriep

voëlgriep word in talle dele van die wêreld aangemeld, insluitend sommige lande op die vasteland insluitend Suid-Afrika. Namibië het vinnig gereageer en invoere van verskeie lande verbied maar, die risiko bly staan omdat daar plaaslik voëlgriep uitbrekings onder wilde voëlbevolkings vroeër voorgekom het. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof van Veeartsenydienste in die landbouministerie, dr. Albertina Shilongo gesels oor maatreëls om ‘n […]

Read More

Suid-Afrikaners moet sê oor basiese onderwys, daar’s probleme met wetsontwerp

AfriForum doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse publiek om mondelinge voorleggings te doen teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette, met raadpleging wat volgende week voortduur. Volgens die burgerregte-organisasie bestaan die wetsontwerp uit artikels wat ‘n groot bedreiging inhou vir die toekoms van gehalte-onderrig, veral moedertaalonderrig in Afrikaans. Alana Bailey van AfriForum stel voor dat die konsep geskrap en […]

Read More

Taliban dood blykbaar onbekende IS-leier 

Amerika se nasionale veiligheidsraad sê die Islamitiese Staat se leier agter die selfmoordbomaanvalle by die Kabul-lughawe in Augustus 2021, is deur die Taliban doodgemaak. Meer as 170 burgerlikes en 13 Amerikaanse soldate is dood terwyl mense probeer het om uit Afghanistan te vlug toe die Taliban beheer oorgeneem het. Die IS-leier wie se naam nog nie bekend gemaak is nie, is vroeër […]

Read More

DA looi ANC oor Rome-statuut, sê party wil Putin beskerm

Die DA sê hy gaan enige pogings van die ANC teenstaan, om die parlement te gebruik om ‘n vermeende oorlogsmisdadiger ten koste van nasionale belange te beskerm. Dit volg nadat die ANC bevestig het hy gaan aan die Internasionale Strafhof onttrek. President Cyril Ramaphosa sê hy ondersteun die besluit, maar hoop om ‘n gesprek te voer […]

Read More

Plaaslik sal die brandstofprys moet styg – ekonoom

Brandstofpryse bly in die nuus. In die buurland word daar ‘n daling in dieselpryse maar, ‘n verhoging in petrolpryse vir Mei verwag. Plaaslik is daar meer regeringsondersteuning maar, met ‘n 6 persent styging in die olieprys in die afgelope weke en ‘n versterking in die Amerikaanse dollar, sal die plaaslike brandstofprys moet styg oor die […]

Read More