Koöperatiewe sektor in SA kry reuse-hupstoot

Die Nasionale Ontwikkelingsagentskap sê Suid-Afrika is die jongste vennoot van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap wat ‘n internasionale samewerkingsooreenkoms oor ontwikkeling met die Duitse Koöperatiewe Raiffeisen-konfederasie beklink het. Die konfederasie het meer as 20 miljoen lede en bande met meer as 30 ander lande. Die woordvoerder van die agentskap, Lesego Ranchu, sê die konfederasie verskaf raadgewing en […]

Read More

DeSantis sê Disney speel politiek in die hof

Die Republikeinse goewerneur van Florida Ron deSantis sê die dagvaardiging van Disney is ‘n politieke spel. Die maatskappy dagvaar hom en vra die hof om sy pogings om beheer oor die maatskappy se temaparke in Orlando uit te oefen, omver te werp. Die voortdurende pogings deur DeSantis om beheer oor Disney uit te oefen, het […]

Read More

Pote en Ollie gestraf, ses weke geskors

Die voormalige afrigter van die Bulle, Pote Human, en sy eweknie in Major League Rugby, Ollie Richardson, is vir ses weke geskors na ‘n bakleiery op die veld tydens ‘n wedstryd verlede naweek in Amerika. Hulle is ook beboet en moet gemeenskapsdiens doen. Human rig die Houston SaberCats af en het blykbaar sy humeur verloor […]

Read More

Petrol onveranderd, diesel af met 80 sent vir Mei

Daar is groot verligting met die aankondiging van die Namibiese brandstofpryse. Terwyl pryse eintlik moes verhoog, sê die Namibiese ministerie van myne en energie die petrolprys vir Mei is onveranderd terwyl diesel met 80 sent ‘n liter daal. Woordvoerder Andreas Simon het meer.

Read More

Bielie van ‘n rol in die mosiehof vandag

Dit was ‘n bielie van ‘n rol in die mosiehof se sessies vanoggend in die hoofstad. Regters Boas Usiku en Ramon Maasdorp het die twee sessies, wat 128 sake met 10 reël 108 aansoeke bevat het, hanteer. Kommersiële banke het 73 aansoeke om verstekvonnisse gebring met 32 eiendomme wat opgeëis is vir uitstaande skuld van 33,2 […]

Read More

Mense moet ophou praat en iets doen oor jeugwerkloosheid

Namibië het ‘n indaba nodig om werkloosheid te bespreek. Dit is die mening van die woordvoerder van die IPC-party Imms Nashinge. Hy sê werkbare oplossings is nodig om armoede aan te spreek. Kosmos 94.1 Nuus het met Nashinge gepraat oor sy voorgestelde oplossings in die verband.

Read More

Hooggeregshof kap Ya Nangoloh oor minagting van reëls, saak uitgegooi

Die appèlsaak wat die nou-omstrede menseregte-aktivis Phil Ya Nangoloh in die hooggeregshof gebring het, het misluk omdat hy nie die reëls van die hof nagekom het nie. ‘n Volbank regters, Naomi Shivute, Dave Smuts en Shafimana Uietele het vanoggend uitspraak gelewer. Ya Nangoloh het in Desember 2019 gepoog om die Olufuko-fees te verbied. Hy het […]

Read More

ISAP se duiwe vlieg teen 1,2km per minuute – fietsryers sal taai stryd hê

Die toets is gedoen en die wedvlug is beslis aan die gang vir die Resiesduif teen die Bergfietsryer-byeenkoms wat op van 16 tot 18 Junie gehou word. Toe die Resiesduiwe van ISAP by Ovita Wildlife vrygelaat is as deel van die voorbereiding, hulle het teen 1,2 kilometer per minuut gevlieg. Dit is ‘n duidelike aanduiding […]

Read More

Voëlgriep in die Kaap niks om oor te kommer nie

Die buurland se landboudepartement sê boere hoef nie paniekerig te raak nie omdat voëlgriep nog nie ʼn krisis is nie. Die departement bevestig 120 000 voëls is van kant gemaak na ‘n uitbreking in die Paardeberg-gebied in die Drakenstein- en Swartland plaaslike munisipaliteite in die Wes-Kaap. Die direkteur van Dieregesondheid by die departement, Mpho Maja […]

Read More

Caprivi-groep eis dat UDP-lede onmiddellik vrygelaat moet word

Caprivi Concerned-groep het met kommer verneem van die arrestasie van vyf lede van die United Democratic-party die week. Die party beywer hom vir die onafhanklikheid van wat hy as die Caprivi-strook beskryf. Die groep sê die Namibiese regering moet ophou om sy standpunte af te dwing op die politieke lewe van die inwoners van die […]

Read More