Florida-goewerneur onderteken aborsiewet

Die Republikeinse goewerneur van Florida, Ron DeSantis, het ‘n wet onderteken wat aborsies ná ses weke verbied. Dit volg nadat Florida se Republikeins-geleide huis van verteenwoordigers die verbod aanvaar het. Die ses weke-verbod maak voorsiening vir aborsies in die geval van verkragting of bloedskande mits die vrou dokumentasie soos ‘n polisieverslag of ‘n interdik kan […]

Read More

Swem: SA rekords spat

Swem: Chad le Clos het sy 13de nasionale titel opgeraap, op die tweede dag van die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskap in Gqeberha. Die 31-jarige Le Clos het die 200 meter-vlinderslag in een-minuut-56,05-sekondes gewen wat binne die kwalifiserende tyd vir die Swem-wêreldkampioenskap is, wat in Julie in Fukuoka, Japan, aangebied word. Rebecca Meder het haar eie Suid-Afrikaanse rekord […]

Read More

Voltooiing van Giyani-massawaterprojek steeds vertraag

ActionSA in Limpopo sê hy is teleurgesteld maar nie geskok oor die voortslepende vertragings met die voltooiing van die Giyani-massawaterprojek nie. Die departement van water en sanitasie het bekend gemaak die projek sal op die laatste teen Januarie afgehandel wees. Tussen 2014 en 2022 het die projek se koste van 502 miljoen Suid-Afrikaanse rand tot […]

Read More

Thabo Bester verskyn in Bloemfonteinse landdroshof

Die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester het by die Bloemfonteinse landdroshof aangekom waar hy vandag verskn. Hy en sy medepligtige, dokter Nandipha Magudumana, is uit Tanzanië na Suid-Afrika teruggebring. Hulle is Vrydag in dié land in hegtenis geneem. Bester se verskyning volg ‘n dag nadat Magudumana in dieselfde hof verskyn het. Sy staar aanklagte […]

Read More

Brand eis 18 000 melkkoeie in Texas  

Meer as 18 000 melkkoeie is dood in ‘n ontploffing en daaropvolgende brand by ‘n suiwelplaas in Texas. Brandbestryders het een werknemer van die Southfork-suiwelplaas naby Dimmitt gered toe vlamme ‘n gebou en beeskrale verwoes het. Die oorsaak van die ontploffing reuse-brand word deur owerhede ondersoek. Die plaas is in een van die deelstaat se […]

Read More

53ste Twee Oseane-marathon môre in Kaapstad  

Padwedlope: Ongeveer 29 000 hardlopers is gereed vir die naweek se 53ste Twee Oseane-marathon. Die wedloop van 56 kilometer van Nuweland tot Vishoek en oor Chapmanspiek voordat dit by die Universiteit van Kaapstad eindig, vind môre plaas. Stad Kaapstad se burgemeesters-komiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, sê die organiseerders verwag vanjaar meer as 20 […]

Read More

Duisende dooie visse dryf in Hartbeespoortdam

Die Hartbeespoort Optimum Visserye en Navorsing het kommer uitgespreek oor die duisende dooie visse in die Hartbeespoortdam in Noordwes. Die dooi visse dryf vanaf Dinsdag naby Ifafi by die watersportklub. Die departement van water en sanitasie en die Sefako Makgatho Gesondheidwetenskap-universiteit het ‘n ondersoek van stapel gestuur. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê ‘n […]

Read More

Sakeman: Konferensie in Ghana gaan sakke ruk

‘n Bekende sakeman het sy reaksie gegee op die Namibiese afvaardiging onder leiding van die handelsminister Lucia Iipumbu wat die 53ste jaarvergadering van die Wêreld Handelsentrum-vereniging sal bywoon. Dit vind vanjaar vir die eerste keer in Sub-Sahara Afrika in Ghana se hoofstad Accra vanaf 21 tot 28 April plaas. Volgens die Namibiese Kamer van Koophandel […]

Read More

Numsa verkla Ford by KBVA  

Die metaalwerkersvakbond, Numsa, sê hy het die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie genader na bewerings van seksuele teistering by die Ford-motormaatskappy van Suider-Afrika. Die nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vakbond veroordeel die wyse waarop Ford die saak hanteer het van ‘n proses-opleier wat ʼn werker na bewering geteister het. Hlubi-Majola sê so ‘n […]

Read More

DRK-President sluit onderhandelinge met M23-rebelle uit

Die President van die Demokratiese Republiek die Kongo, Félix Tshisekedi, het die moontlikheid om met die M23-rebelle te onderhandel, uitgesluit. Die groep is ingevolge ‘n internasionale ooreenkoms besig om te onttrek aan gebiede waar hulle in beheer was. Die groep het vantevore gesê hulle verwag onderhandelings met die regering. Die President sê egter hulle sal […]

Read More