Wagner-opstand was van begin af gedoem

Rusland se President Vladimir Putin beweer die Wagner-hoof, Yevgeny Prigozhin, se opstand was gedoem om te misluk en hy het beloof om die organiseerders voor die reg te bring. Wagner is ‘n privaat weermag huursoldate wat saam met die Russiese weermag in Oekraïne geveg het. Prigozhin sê hulle optog na Moskou was ‘n teken van protes eerder as ‘n poging om […]

Read More

Junior Bokke werk aan verskeie fasette vir kampioenskap

Die tweede ronde wedstryde op die Wêreldrugby Onder-20-kampioenskap vind Donderdag plaas, met ses wedstryde in die Paarl en Stellenbosch. Die afrigter van die Junior Springbokke, Bafana Nhleko, sê werk aan hulle verdediging en vaste fasette voor hulle wedstryd teen Italië. Suid-Afrika moes in hulle openingswedstryd hard spook om Georgië onder te kry, terwyl Italië ʼn groot drag […]

Read More

DA moet ondersoek instel na bewerings teen sy LP – kenner

Die Suid-Afrikaanse staatsbestuurs-kenner Sam Koma sê die DA moet ‘n interne onafhanklike ondersoek doen na die bewerings teen die geskorste DA-parlementslid, Nqaba Bhanga. Die party wil hê Bhanga moet redes verskaf waarom hy nie uit die party geskop moet word nie nadat hy die federale voorsitter, Helen Zille, in die openbaar as ‘n rassis bestempel […]

Read More

Kanyetu wil bewyse van aantygings teen hom hê

Vincent Kanyetu, die geskorste sekretaris-generaal van die All People’s Party sê hy wil bewyse hê van alle bewerings wat teen hom gemaak is wat gelei het tot sy skorsing verlede Donderdag. Die skorsing is geldig vir 30 werksdae. Kanyetu sê die skorsingsbrief bevat ernstige bewerings, waarvan sommige kriminele implikasies inhou. Hy sê dit is uiters belangrik dat die party die bewerings staaf en die inligting […]

Read More

Eskom se vrywaring van besoedelingstandaarde skok

Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut het teleurstelling uitgespreek oor die besluit om Eskom vry te stel van voldoening aan besoedelingstandaarde. Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die kragvoorsiener toegelaat om die Kusile-kragstasie in Mpumalanga te bedryf sonder om aan die minimum vrystellingstandaard vir swaeldioksied te voldoen. Die vrystelling is geldig tot 31 Maart 2025. Die instituut se uitvoerende direkteur, Francesca de Gasparis, […]

Read More

Ooreenkoms deur Belarus vir opstand in Rusland maak nie sin nie

‘n Afgetrede Amerikaanse lugmag generaal en sekuriteitsanalis, James Clapper, sê die gebeure in Rusland laat meer vrae as antwoorde. Hy het met CNN gepraat en sê die ooreenkoms wat blykbaar deur Belarus se President Alexander Lukashenko beklink is maak nie sin nie en verder, dat Wagner-baas Yevgeny Prigozhin geensins veilig in Belarus sal wees nie. 

Read More

Britse krieket vrot van rassisme, seksisme en meer

Die internasionale Onafhanklike Kommissie vir Gelykheid in Krieket se verslag het onthul rassisme, seksisme, klassisme en elitisme is wyd verspreid in Engelse en Walliese krieket. Meer as vierduisend mense het bewyse aan die kommissie verskaf en die helfte van die deelnemers sê hulle het diskriminasie ondervind. Die kommissie het 44 aanbevelings gemaak. Dit sluit in dat Engeland […]

Read More

Hier is Trump se opname oor daardie Iran-dokument

Die opname waar oudpresident Donald Trump geklassifiseerde dokumente aan ‘n personeellid gewys het, is bekend. Trump ontken dit ten sterkste en sê dit was koerant-artikels oor ‘n moontlike Amerikaanse aanval op Iran maar, op die opname, poog hy om te bewys dat hy nooit ‘n plan gehad het om Iran aan te val nie, maar dat die verdedigingsministerie dit ontwikkel […]

Read More

Schlettwein gesels oor vordering met ontsoute water vir sentrale gebied

NamWater se tweede beplande ontsoutingsaanleg aan die kus word beplan met drie nuwe myne wat ontwikkel word. Die projek by Hentiesbaai vir waterverskaffing na die sentrale gebied is reeds in 2019 van stapel gestuur. ‘n Impakstudie is in 2020 uitgevoer en die uitslae was in 2021 bekend. Die plaaslike owerheid wil die gebied, bekend as […]

Read More

EPL: Daar’s niks onderduims nie, dis net ‘n agterstand

Die Namibiese ministerie van myne en energie het beken dat hy ‘n reuse-agterstand het in die verwerking van aansoeke vir eksplorasie-lisensies. Daar is in die afgelope 12 maande 640 aansoeke ontvang en volgens plaaslike media het net 62 aansoekers tot dusver lisensies ontvang met 110 wat kennis gegee is dat lisensies wel uitgereik sal word. […]

Read More