Europol behaal reuse-sukses met geheime kletsprogram

Die Europese polisiëringsagentskap Europol sê die verwydering van Encrochat, ‘n ondergrondse maatskappy wat aan misdadigers vermoedelik veilige geënkripteerde kommunikasie gebied het, het gelei tot meer as 6 500 arrestasies en 900 miljoen euro se bates waarop beslag gelê is. Die stelsel het na raming 60 000 gebruikers gehad toe dit skielik in Junie 2020 gesluit het, en Europol het die volgende maand onthul dat wetstoepassingsbeamptes […]

Read More

Vroue se toegang tot finansiering onder die loep

Die Sekretariaat van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap onder die SAOG Industrialisasie en Vroue-bemagtingings-projek, en in vennootskap met GIZ, het ‘n streeks-dialoog oor finansiële insluiting vir vroue in Johannesburg, Suid-Afrika gehou. Die dialoog is byeengeroep ter erkenning van die uitdagings wat vroue in die SAOG-streek ondervind om toegang tot finansiële dienste oor die verskillende ekonomiese sektore heen […]

Read More

Noordwes Parkeraad van 51 renosterhorings beroof

Berigte uit Suid-Afrika lui dat daar ‘n inbraak by die Noordwes Parkeraad se Mafikeng-kantoor was met 51 renosterhorings wat gesteel is. Volgens wat berig word het twee mans toegang tot die kluis gekry in wat ‘n uiters goed beplande roof was. Die polisie het agt ure geneem om op die toneel te kom en dus, […]

Read More

Wagner se Afrika-bedrywighede gaan voort

Die Russiese Wagner-groep sal sy bedrywighede voortgaan insluitend in Afrika-lande soos Mali en die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die naweek se chaos het talle uitdagings vir Rusland en sy buitelandse beleid gebied, waarvan die Wagner-groep in beheer is, hoofsaaklik in Afrika en die oorlogspoging in die Oekraïne. Maar, in ‘n onderhoud met die staatsuitsaaier Russia Today het […]

Read More

Alcaraz is topgekeurde speler op Wimbledon maar, Djokovic is gunsteling

Die derde Grand Slam-toernooi van die jaar begin volgende week wanneer die grasbaanseisoen sy hoogtepunt bereik op Wimbledon. Carlos Alcaraz het sy eerste grasbaantitel gewen en is weer die wêreld nommer een nadat hy Sondag in Londen die Queens Club-kampioenskap ingepalm het. Die Spanjaard sal die topgekeurde manspeler op Wimbledon wees, maar beskou Novak Djokovic […]

Read More

Verskeie stadseiendomme sal binnekort in Kaapstad te koop wees

Die Stad Kaapstad sê die publiek, insluitende nie-winsgewende organisasies en ondernemings, sal binnekort die geleentheid hê om te bie op onroerende eiendom in stadsbesit. Hierdie eiendomme is vrygestel deur middel van ‘n verpligte mededingende veilingsproses omdat dit nie meer vir munisipale doeleindes benodig word nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê 32 eiendomme […]

Read More

Tekort van N$2,2 miljard by Padfonds-administrasie

Die Padfonds-administrasie sê hy verwag ‘n tekort van sowat 2,2 miljard Namibiese dollar aan inkomste vir die boekjaar wat op 31 Maart 2023 geëindig het. Hy sê invorderings word op 2,3 miljard dollar beraam uit 4,5 miljard dollar wat begroot is om verbeterde toewysing aan goedgekeurde owerhede te verseker. Die administrasie benodig ongeveer 4,3 miljard […]

Read More

DA sê 26 uit 34 Gauteng-hospitale het nie genoeg kos nie

Die DA in Gauteng sê pasiënte by 26 van sy 34 hospitale het sedert die begin van die jaar voedseltekorte ondervind. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het die inligting bekendgemaak in ‘n skriftelike antwoord op vrae in die Wetgewer. Die DA-lid Jack Bloom sê die tekorte het grootliks ontstaan omdat verskaffers nie betaal is […]

Read More

Hancock sê jammer vir Covid-sterftes

Brittanje het, nes talle ander lande regoor die wêreld, baie foute begaan in die regering se reaksie teenoor Covid. Die voormalige minister van gesondheid, Matt Hancock is tans besig om te getuig in die land se sogenaamde Covid-ondersoek. Hy het om verskoning gevra vir die sterfgevalle.

Read More

Angela Basset ontvang ere-Oscar

Angela Bassett, Mel Brooks en Carol Littleton gaan ere-Oscars ontvang by vanjaar se Governors-toekennings. Die president van die Academy of Motion Picture Arts and Sciences, Janet Yang, sê Bassett het voortdurend voortreflike vertonings gelewer wat nuwe standaarde in toneelspel gestel het. Sy sê Brooks het harte met sy humorsin verbly en sy nalatenskap het ‘n […]

Read More