Cosatu betoog oor minibegroting 

Die vakbondfederasie, Cosatu, betoog vandag buite die Parlement voor die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sy minibegrotingsrede lewer. Die hoofsekretaris van die federasie, Solly Phetoe, sal die betoging in Kaapstad lei en eis ‘n moedige en progressiewe begroting wat ekonomiese groei stimuleer, werk skep en verseker openbare dienste van gehalte word gelewer. Woordvoerder Malvern de […]

Read More

Hezbollah kry nuwe leier 

Hezbollah het sy adjunk-sekretaris-generaal, Naim Qassem, as sy nuwe hoof aangestel. Hy vervang Hassan Nasrallah, wat verlede maand in ʼn Israelse lugaanval in Beirut dood is. Qassem is een van die paar leiers van die Iran-ondersteunde groep wat Israel se onlangse aanslae op die organisasie oorleef het nadat talle belangrike leiers in sluipmoordaanvalle dood is. […]

Read More

Kamala sluit af by die Ellipse in Washington 

Amerika se visepresident Kamala Harris sê die verkiesing is ʼn keuse tussen ʼn land wat gevestig is in vryheid vir elke Amerikaner, of om deur chaos en verdeling regeer te word. Sy het haar veldtog se slotbetoog by die Ellipse in Washington gelewer waar oudpresident Donald Trump se ondersteuners op 6 Januarie 2021 bymekaar gekom […]

Read More

Franchise-krieket kom oor twee weke 

Krieket Namibië het Castle Lite aangekondig as die hoofborg van die 2024 senior mans T20 Franchise-toernooi, wat bykomende opwinding en ‘n verhoogde vlak van mededinging na Namibië se voorste binnelandse krieketbyeenkoms bring. Die toernooi sal bekend staan as die Castle Lite T20 Franchise. Die toernooi sal oor twee naweke van 15 November tot 24 November […]

Read More

Lugvaartkenner sê oor erns van vervalste permitte

Namibia Base Aviation en Antje Nauhaus word gedagvaar deur Golden Game van Mariental vir net meer as 6,7 miljoen Namibiese dollar na die noodlottige helikopter-ongeluk verlede jaar op Swakopmund. Die Robinson 44 helikopter het aan Golden Game behoort en neergestort tydens ‘n toetsvlug en is op die bedrag gewaardeer. Die wildhandelaar beweer Nauhaus het die […]

Read More

Stand van damme vertoon uiters swak

Die jongste dambulletin van NamWater doen niks behalwe kommer wek nie. Bronne vir die sentrale gebied staan op 11,7 persent met Von Bach wat week op week water van die Berg Aukas-kompleks en Swakoppoort ontvang. Von Bach is 9,9 persent vol. In die ooste is bronne op 1,5 persent met Otjivero wat 2,3 persent vol […]

Read More

Skok oor LP’s se laksheid

Daar was vir die tweede dag in ‘n ry nie genoeg LP’s om ‘n kworum in die Nasionale Vergadering te vorm nie, wat beteken die lewering van die belangrike middeltermyn begroting kon weer nie plaasvind nie. As al die Swapo LP’s daar was, sou daar ‘n kworum gewees het, maar hulle was nie die enigste […]

Read More

Mielieprys skiet die hoogte in

Namibië se mielie-oes het vanjaar skerp gedaal weens die droogte, terwyl Suid-Afrika en ander buurlande ook swak oeste gehad het. Daar sal meer mielies ingevoer moet word om in plaaslike vraag te voldoen en die plaaslike prys sal beslis styg. Die prys per metrieke ton het sedert Maart opgegaan en was onlangs op 5 720 […]

Read More

Jou meter nie opgedateer nie? Kontak Stad Whk teen 8 November…

Die Stad Windhoek het uitdagings met die Token Identifier Rollover-projek geïdentifiseer. Die projek behels die omskakeling van voorafbetaalde elektrisiteit- en watermeters, wat deur munisipale beamptes gedoen moet word. Die Stad versoek inwoners wat nog nie hul voorafbetaalde meters laat omskakel het nie, om beamptes voor 8 November te kontak, aangesien die huidige stelsel op 24 […]

Read More

NSA-hoof weerlê Amupanda se aantygings

Die Namibiese Statistieke-agentskap stel vandag die 2023-sensus hoofverslag bekend, wat addisionele inligting verskaf oor die nasionale bevolkingsensus wat verlede jaar afgehandel is. ‘n Voorlopige verslag is reeds op 13 Maart vanjaar vrygestel. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni het die aankondiging gemaak en ook sekere bewerings weerlê wat onlangs deur die leier van die Affirmative Repositioning-beweging, Job Amupanda, […]

Read More