
Breyton Paulse gesels met Kosmos-luisteraars oor die rugby… - September 7, 2024
Die spanning loop hoog vir vanmiddag se Rugby Kampioenskapswedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks in Kaapstad. Die Bokke het laasnaweek in Johannesburg met 31-27 gewen en daar is baie op die spel vanmiddag. Oud-Bokspeler en nou rugbykommentator Breyton Paulse het sy mening oor die wedstryd spesiaal met Kosmos 94.1 se luisteraars gedeel.
Swapo hou vandag kieskollege - September 7, 2024
Byna 700 Swapo-afgevaardigdes sal vandag vergader om die party se volgende parlementariërs te kies. Alles is gereed vir die party se kieskollege wat die party se toekomstige leierskap en die samestelling van sy parlementêre kandidate voor die nasionale verkiesing in November sal bepaal. Die afgevaardigdes sal 96 voornemende parlementslede kies, afkomstig uit verskeie partystrukture, insluitend […]
BTW-vrygestelde goedere moet hersien word - September 7, 2024
Rise Mzansi vra ‘n hersiening van BTW-vrygestelde goedere en dienste om te help om die lewenskostekrisis die hoof te bied. In sy mini-vollesitting-toespraak in die Nasionale Vergadering het Makashule Gana van party gesê hoë misdaadkoerse, korrupsie en onvoldoende openbare dienste is die sleutel-aandrywers van lewenskoste. Gana stel oplossings voor soos die verskaffing van bekostigbare energie […]
IDF onttrek uit Jenin, operasie voltooi - September 7, 2024
Israelse magte het aan die stad, Jenin, en sy vlugtelingkamp in die besette Wesoewer onttrek na ʼn groot operasie van nege dae. Die gebied is ʼn vesting vir militantes en is geteiken in een van Israel se grootste veldtogte in die Wesoewer vir jare. Volgens die Palestynse gesondheidsministerie is minstens 36 Palestyne dood. Die BBC […]
Jack Draper uitgeskakel by Flushing Meadows - September 7, 2024
Die 25ste gekeurde Brit, Jack Draper, het by die Amerikaanse Ope met 5-7, 6-7, 2-6 teen Jannik Sinner van Italië verloor in sy eerste halfeindstryd in ʼn Grand Slam-toernooi. Hy is die vierde Britse man in die Ope-era om ‘n halfeindstryd by Flushing Meadows te haal. Dit was warm en bedompig in New York en […]
Copps 94.1 behaal groot sukses met Nampol-patrollie - September 7, 2024
Copps 94.1 het patrollie in die hoofstad saam met Nampol uitgevoer, ‘n heel ander ervaring as die patrollies van Stadspolisie. Dit was ‘n besige aand met groot suksesse in verband met misdaadbekamping wat behaal is. JP Nel was aan diens.
Parys sal sportfasiliteit na Cheptegei vernoem - September 7, 2024
Parys sal hulde bring aan die Ugandese Olimpiese atleet Rebecca Cheptegei, wat dood is vier dae na haar kêrel haar aan die brand gesteek het. Anne Hidalgo, die stad se burgemeester sê ‘n sportfasiliteit sal na haar vernoem word. Die 33-jarige marathon-atleet, wat 44ste in haar Olimpiese Spele-debuut geëindig het, het in Sondag se aanval […]
Nege jaar vir Brit se deelname in immigrasie-onluste - September 7, 2024
ʼn Britse regter het die langste vonnis uitgespreek wat verband hou met die onlangse onluste teen immigrasie. Die verwer en versierder, Thomas Birley, is tot nege jaar gevonnis vir sy aandeel aan verlede maand se geweld buite die Holiday Inn Express-hotel naby Rotherham in Noord-Engeland, wat asielsoekers gehuisves het. Birley is afgeneem waar hy hout […]
Daar’s baie op die spel vanmiddag – Kolisi - September 7, 2024
Die Springbokkaptein Siya Kolisi sê die Rugby Kampioenskapstitel, asook die Vryheidsbeker, is op die spel in vanmiddag se toets teen die All Blacks in Kaapstad. Hy het ‘n prosedure aan sy neus uitgestel om te kan speel, en sal nie enige gesigsbeskerming gebruik nie. Kolisi sê hulle was nog nooit in dié posisie nie, met […]
Alle openbare vervoeroperateurs moet lisensies hê: LEFA - September 6, 2024
Die toename in onwettige openbare vervoeroperateurs, veral na en van die lughawe en die op digitale platforms, het Stad Windhoek bekommerd. Alle vervoerders moet in besit wees van die relevante permitte maar hierdie operateurs steur hulle nie daaraan nie. Die bekende LEFA Vervoerdienste het al voorheen hieroor gekla en is besig met regstappe teen die […]