Mosies om gekaapte Gauteng-gebou terug te kry, verwerp

ActionSA in Gauteng het sy teleurstelling uitgespreek nadat die programmeringskomitee van Stad Johannesburg se raad twee van sy geborgde mosies om gekaapte geboue in die middestad terug te kry, verwerp het. Die kommissie van ondersoek na die dodelike brand wat 77 lewens in die gekaapte Usindiso-gebou in Marshalltown geëis het, begin hulle ondersoek volgende maand. […]

Read More

Die smokkel van brandstof word deur armoede aangedryf

Brandstofsmokkelary gaan onverpoosd voort in die noorde van Namibië. Vulstasie-operateurs kla dat hulle meeding met goedkoop brandstof uit Angola, wat die voortbestaan van hul ondernemings bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Andreas Simon, die woordvoerder van die energie-ministerie, wat deel dat armoede die oorsaak van die smokkelary is en dat hulle alles doen wat hulle kan […]

Read More

ANC wil ook meer weet van nie-regeringsorganisasies

Die Nasionale Vergadering in die buurland het ‘n mosie aanvaar om ‘n ad hoc-komitee aan te stel om die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette te oorweeg. Dit beteken nie-regeringsorganisasies kan beter dopgehou word om te keer dat hulle terrorismegroepe finansier. Die wetgewing sal die aanbevelings van die presidensiële hoëvlak-hersieningspaneel oor die Staatsveiligheidsagentskap insluit. Dit sal ook die instellingsplan vir die Staatskapingskommissie se aanbevelings bevat. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, […]

Read More

Rusland moet beter omsien na menseregte

Die Verenigde Nasies se Menseregteraad doen ‘n beroep op Russiese owerhede om omvattende menseregte-hervormings in te stel om die skade wat die afgelope twee dekades aangerig is, te herstel. Die VN het berigte ontvang van marteling en swak behandeling in aanhouding, insluitend seksuele geweld en verkragting deur wetstoepassers wat betogers teen oorloë teiken. ‘n Woordvoerder […]

Read More

Verstappen glo Red Bull sal weer op standaard wees die naweek

Die huidige wêreldkampioen Max Verstappen is vol vertroue dat Red Bull weer sy gewone standaard sal handhaaf by die naweek se Japannese Grand Prix. Red Bull het verlede naweek in Singapoer vir die eerste keer vanjaar nie die wedren gewen nie, met Carlos Sainz van Ferrari wat geseëvier het. Red Bull blameer foute met die opstel van die motor en die vorm […]

Read More

Meer geriewe vir haweloses in Kaapstad

Die burgemeester van Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het amptelik die nuut-uitgebreide vleuel van die Haven Night-skuiling in Napierstraat in die sakekern geopen. ‘n Skenking deur die Stad het bygedra om ‘n uitbreiding van 63-persent by hierdie kritieke gerief moontlik te maak, wat haweloses in die middestad en Atlantiese kusgebiede van die strate af sal kry. Hill-Lewis sê hierdie skuiling het van 96 tot 156 […]

Read More

Ujams word ontwikkel vir industrieë

Stad Windhoek het volgens berigte ‘n tekort aan industriële grond en het dus ‘n deel van plaas Ujams 288 onderverdeel. Die gebied, net noord van die hoofstad sal bekend staan as die Ujams Industriëlepark. Die aansoek is reeds by die ministerie van stedelike ontwikkeling ingedien. Die stuk grond is net suid van die Ujams suiweringsaanleg […]

Read More

Betterbond reageer op rentekoers

Betterbond sê omdat inflasie in Julie op ‘n twee-jaar-laagtepunt van 4,7 persent was, het hy gehoop die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal die terugkoopkoers afbring. Die bank se monetêre beleidskomitee het egter besluit om dit onveranderd op 8,25 persent te hou. Betterbond se uitvoerende hoof, Carl Coetzee, sê huiseienaars word aangemoedig om voorkeur te gee aan verbandbetalings en versigtig te begroot: 

Read More

Kunsmatige intelligensie kan groot besparings skep vir nuwe medisyne

Farmaseutiese reuse gebruik kunsmatige intelligensie om vinniger pasiënte vir kliniese proewe te vind, of om die aantal mense wat nodig is om medisyne te toets, te verminder, wat beide die ontwikkeling van medisyne versnel en moontlik miljoene dollar sal bespaar. Menslike proewe is die duurste en tydrowendste deel van medisyne ontwikkeling aangesien dit jare kan neem om pasiënte […]

Read More

Ruimtevaarder Rubio gaan volgende week huis toe, na ‘n jaar

Die Nasa-ruimtevaarder Frank Rubio sal op 27 September terugkeer aarde toe na ‘n rekord 371 dae in die ruimte, die langste nog vir ‘n Amerikaanse ruimtevaarder. Die 47-jarige het op 21 September verlede jaar by die Internasionale Ruimtestasie aangekom. Hy het met Amerikaanse media gepraat oor sy rekord. 

Read More