EFF-lede verwyder tydens Oos-Kaapse provinsiale rede

‘n Bakleiery het uitgebreek tydens die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, se provinsiale rede toe veiligheidsdienste lede van die EFF met geweld uit die wetgewer verwyder het nadat ‘n rusie ontstaan het. Die voorval het plaasgevind te midde van die premier se toespraak, waarin verskeie projekte en uitdagings in die provinsie uitgelig is. Dit sluit in […]

Read More

Rusland skeur visvang-ooreenkoms met Brittanje op

Rusland het ‘n visvangooreenkoms wat byna sewe dekades gelede met Brittanje bereik is, opgeskeur nadat die Verenigde Koninkryk sanksies aangekondig het teen ses bestuurders in beheer van die Arktiese gevangenis waar die opposisieleier, Alexei Navalny, verlede week gesterf het. Die Sowjet-leier, Nikita Krushchev, het die ooreenkoms in 1956 onderteken om Britse bote toe te laat […]

Read More

Carlos Sainz gaan emosionele afskeid neem van Ferrari

Motorsport: Die Nederlandse renjaer, Max Verstappen, het voortgegaan waar hy verlede seisoen opgehou het, met ‘n oorheersende afskop vir die Formule Een-voorseisoentoetse in Bahrein. Red Bull se driemalige wêreldkampioen was 1,14-sekondes vinniger as Lando Norris van McLaren in die tweede plek, met Carlos Sainz van Ferrari die derde vinnigste. Dit is Sainz se laaste seisoen […]

Read More

Verre Suide kry eers Saterdag krag

NamPower sukkel om kragtoevoer te herstel aan Ariamsvlei, Aussenkehr, Warmbad, Noordoewer en die omliggende gebiede. Die kragonderbreking het Sondagmiddag begin na ‘n fout op die Harib-substasie. Die kragvoorsiener sê toevoer behoort teen Saterdag herstel te word soos die maatskappy se suidelike bestuurder Pieter Cloete verduidelik.

Read More

K9-eenhede doen uitstekende werk in die Kaap

Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê hy is bemoedig deur die positiewe impak wat die Mosselbaai, Overstrand en Swartland Honde- en Landelike Veiligheidseenhede nog steeds maak. Verlede week het die eenhede saam met die polisie 43 individue in hegtenis geneem vir verskeie misdade. Allen sê die Mosselbaai Honde-eenheid het ook beslag […]

Read More

Turkye sal Somalië help met sy kuslyn

Somalië se kabinet en wetgewers het ‘n verdedigingsooreenkoms met Turkye aangegaan, te midde van ‘n dispuut met Addis Abeba oor ‘n maritieme ooreenkoms wat volgens hom sy soewereiniteit bedreig. Ingevolge die tien-jaar-verdrag sal Turkye help om Somalië se kuslyn te verdedig. In Januarie het Ethiopië Somalië woedend gehad toe hy ‘n maritieme ooreenkoms met die […]

Read More

Steven Tyler wen aanrandingsaak

’n Amerikaanse regter het ’n regsgeding wat Aerosmith se voorsanger Steven Tyler daarvan beskuldig het dat hy ’n voormalige tienermodel twee keer op een dag in Manhattan byna 50 jaar gelede seksueel aangerand het, van die hand gewys. Regter Lewis Kaplan in Manhattan het gesê Jeanne Bellino het te lank gewag om die 75-jarige Tyler, wat […]

Read More

MVA bepleit padveiligheid die naweek

Met die begrafnis-verrigtinge van wyle president Hage Geingob wat nader kom, word ‘n aansienlike toename in verkeersvloei na Windhoek uit alle oorde verwag. Die Motorvoertuig-ongelukkefonds doen ‘n beroep op alle motoriste om by spoedbeperkings te hou, roekelose bestuur te vermy en geduld op die paaie te beoefen, veral in besige verkeer. Voetgangers word ook versoek […]

Read More

Begroting: Staatsamptenare wag vir hulle 5%

Die regering het ooreengekom met vakbonde vir staatsamptenare dat daar ‘n 5 persent verhoging in salarisse op 1 April vanjaar in werking gaan tree. Met die begroting wat op pad is, het Kosmos 94.1 Nuus met die sekretaris-generaal van die vakbond-federasie, Tucna, Mahongora Kavihuha gesels oor hulle verwagtinge vir die aankondiging.

Read More

Namaf bring nuwe stelsel in

Die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse, Namaf, sê hulle beplan om die land se mediese koderingstelsel op te knap, met die doel om deursigtigheid te verbeter en akkuraatheid in rekenings te verbeter. Die oorgang behels die oorskakeling na die Internasionale Klassifikasie van Siektes se tien-punt stelsel. Dit sal volgens Namaf die gebrek aan spesifisiteit in […]

Read More