Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob

Wyle president Hage Geingob het beplan om as boer af te tree ná sy ampstermyn as president. Die landbou-ministerie het ‘n gedenkdiens in Rietfontein gereël vir alle boere en instansies wat met landbou verband hou. Kommunale, hervestigde en kommersiële boere het die diens bywoon, asook verteenwoordigers van vele ander instansies. Thinus Pretorius, die president van […]

Read More

Dennis Noa kry 8 jaar tronkstraf

Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa is ‘n vonnis van 8 jaar tronkstraf opgelê in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Die staat het gevra vir ‘n vonnis van 15 jaar, maar die wet skryf vyf […]

Read More

D-dag vir kommentaar op Stampriet-akwifeer uraanbedrywighede

Die sperdatum vir kommentaar op Uranium One se omgewingsimpakstudie vir toetsmynbedrywighede op die plaas Tripoli buite Leonardville, is môre. Sauma en boere in Namibië, Botswana en Suid-Afrika staan enige uraanontginning deur Uranium One en sy Namibiese filiaal Headspring Investments in die Stampriet-bekken teen. Die Stampriet-akwifeer strek tot in Botswana en Suid-Afrika, en inwoners is afhanklik […]

Read More

Vragmotorbestuurder in hof oor Namcor-diesel

‘n Vragmotorbestuurder, die 38-jarige Simeon Shilongo, is gearresteer in verband met die diefstal van byna 80 000 liter diesel ter waarde van byna 1,1 miljoen Namibiese dollar. Die diesel het verdwyn nadat dit by Namcor se stoor-fasiliteit in Walvisbaai gelaai is. Shilongo het in die Walvisbaaise landdroshof verskyn op aanklagte van diefstal, bedrog en geldwassery. […]

Read More

Namibiërs moet verantwoordelikheid neem in Covid-bestuur: Nangombe

Die gesondheid-ministerie vra versigtigheid nadat 28 aktiewe gevalle van Covid-19 aangemeld is, die meeste van hulle in Rehoboth. Die uitvoerende direkteur, Ben Nangombe, beklemtoon waaksaamheid teen waninligting op sosiale media. Nangombe onderstreep individuele verantwoordelikheid in die bestuur van die situasie, sonder noodregulasies, en dat ‘n groot aantal inentings-dosisse verval het omdat mense hulle nie laat […]

Read More

Thandi Modise verdedig SA se vredesending in DR Kongo

Die buurland se verdediging-minister, Thandi Modise, het beklemtoon die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in die Demokratiese Republiek van die Kongo is vir vredespogings. Dit volg op kritiek na die onlangse dood van twee soldate tydens die sending. Die weermag het hulle liggame repatrieer en amptelik hulle oorskot aan hulle families oorhandig. Modise maak […]

Read More

Wit Bengaalse tiere uiteindelik vry

Twee wit Bengaalse tiere wat voorheen in ʼn woonbuurt in Boksburg aangehou is, het ʼn nuwe tuiste gevind by ʼn DBV-geakkrediteerde natuurlewe-reservaat in die Vrystaat. Die tiere is in 2021 die eerste keer op ʼn eiendom langs ʼn dagsorgsentrum opgemerk. Die Dierebeskermingsvereniging se nasionale raad sê die tiere se vrylating was indrukwekkend, maar ook hartverskeurend. […]

Read More

Wallabie-senter doen nekbesering op by oefening

Rugby: Die Wallabie-senter, Lalakai Foketi, is hospitaal toe gehaas nadat hy ‘n nekbesering opgedoen het tydens ‘n oefening saam met die Waratahs. Die afrigter, Darren Coleman, sê die volle omvang van sy besering is tans nog onduidelik, hoewel hy gevoel in sy vingers het. Foketi is vroeër in die beginspan aangewys vir Saterdag se Superrugby-openingswedstryd […]

Read More

SA regstelsel moet ten alle koste beskerm word: RISE Mzansi

RISE Mzansi verwelkom die besluit van die Nasionale Vergadeing om ‘n ampsklag te bevestig teen die geskorste Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe. Die party sê dit is uiters belangrik om klem te lê op die diepgaande belangrikheid van die werk en die onafhanklikheid van die regbank. Die woordvoerder, Boitumelo Mpakanyane, sê in ‘n grondwetlike demokrasie soos […]

Read More

Unam het in 8 704 leerlinge in 2023 geregistreer

Die visekanselier van die Universiteit van Namibië, prof Kenneth Matengu, het by die univeriteit se aanvangsseremonie hulle statistieke van verlede jaar bekend gemaak. Daar was ‘n totaal van 8 704 leerlinge wat geregistreer het vir 2023, uit 25 183 aansoeke. Volgens Matengu se toespraak is die universiteit ook een van die vooraanstaandes in Afrika. Die […]

Read More