Klimaatsverandering gaan Afrika kos

Navorsing deur die Sentrum vir Wêreldontwikkeling voorspel klimaatsverandering gaan Afrika se bruto binnelandse produk met 7,1 persent inkort. Die studie, Die maatskaplik-ekonomiese uitwerking van klimaatsverandering in ontwikkelende lande in die volgende dekades, voorspel dat klimaatsverandering 200 miljoen inwoners van Afrika tot ernstige honger sal dryf. Die samesteller van die studie van die Universiteit van die […]

Read More

Herrie bars los op G20-beraad

Die herrie het losgebars by die G20-beraad in Brasilië met daardie land se president, Luiz Inácio Lula da Silva, wat die oorlog in Gaza vergelyk het met die Nazi’s se uitwissing van Jode. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake Antony Blinken het dit as lig afgemaak en sê daardie tipe verskille raak nie die belangrike […]

Read More

Taylor Swift se grootste aanhanger gesoek

Die Victoria en Albert-museum in Londen oorweeg om sy eerste professionele Taylor Swift-raadgewer ooit aan te stel. Die wêreld se grootste museum vir toegepaste kuns, sierkuns en ontwerp wil ‘n super-bewonderaar van die 14-malige Grammy-bekroonde sanger aanstel om insigte te kry in die Swift-bewonderaarskultuur en die aandenkings wat hulle versamel. Die aansoeke open vandag. Die […]

Read More

Nuwe sterrestelsel is besig om te ontwikkel

Die helderste bekende voorwerp in die heelal, ‘n kwasar, wat 500 triljoen keer helderder as ons son, is geïdentifiseer. Australiese wetenskaplikes het die kwasar gesien wat aangedryf word deur die vinnigste groeiende swart gat, wat ooit ontdek is. Sy massa is ongeveer 17 miljard keer dié van ons sonnestelsel se son, en dit verslind die […]

Read More

So lyk Calle se droombegroting

Finansminister Ipumbu Shimii sal die begroting vir die 2024/2025 finansiële jaar op 28 Februarie in die Nasionale Vergadering ter tafel lê. Die landbou, water en grondhervorming-ministerie het ‘n totaal van 2,4 miljard Namibiese dollar in 2023/2024 ontvang, wat 22,1 persent hoër was as die vorige jaar. Dit het spesifieke toekennings vir waterinfrastruktuur-opknapping en -ontwikkelingsprogramme ingesluit. […]

Read More

Roofdiere kos boere N$5,6m in 2023

Mens-dier-konflik het boere erg geraak tydens 2023. Die Namibiese Landbou-unie sê verliese vir die jaar, wat ook droogtes en misdaad insluit beloop 14,4 miljoen Namibiese dollar. Van die bedrag is net meer as 5,6 miljoen dollar toegeskryf aan roofdieraanvalle. Daar was 552 voorvalle aangemeld met die verlies van amper 5 700 diere. Insidente met olifante […]

Read More

Mosiehof sien een eis van N$37,5m

Regters Orben Sibeya en Shafimana Ueitele het vanoggend se mosiehofsessies in die hoofstad hanteer. Daar was 88 aansoeke op die rol waarvan 13 reël 108 aansoeke was. Kommersiële banke het 45 aansoeke gehad met 21 lenings ter waarde van 8,3 miljoen Namibiese dollar wat opgeëis is. ‘n Totaal van 24 eiendomme word ook teruggevra met […]

Read More

Werkgewers-vereniging soek nie 4-dae werksweek nie

Die Namibiese Werkgewers-vereniging het sy kommer uitgespreek oor die voorgestelde vier-dg werksweek wat voorgestel word. Pulse HR Network sal volgens wat berig word, ‘n proeflopie in April uitvoer. Die president van die vereniging, Henry Bruwer, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Freeth soek steeds toegang tot sy Zim-plaas

Ben Freeth, wat bekendheid gewerf het tydens die gewelddadige grondhervormingsplan van Robert Mugabe in Zimbabwe, is tans per perd op pad Windhoek toe, vanaf Zimbabwe. Freeth het in 2008 by die SAOG-tribunaal gewen na daar beslis is hy mag voortboer op sy Mt Carmel-plaas. Maar, Mugabe was destyds die voorsitter en het die tribunaal ontbind. […]

Read More

Beperkings by suidelike grensposte

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het in ‘n verklaring om verskoning gevra vir die voortdurende kragonderbreking by die Ariamsvlei, Noordoewer en Klein Menasse grensposte. Die kragonderbreking het Sondagmiddag begin na ‘n fout op die Harib-substasie en NamPower sê toevoer behoort teen Saterdag herstel te word. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Etienne Maritz, sê […]

Read More