ANC gee kaders voorrang bo meriete: DA

Die DA se nasionale woordvoerder vir Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, striem die ANC se kaderontplooiingsbeleid en sê dit gee aan lojaliteit voorrang, bó meriete. Schreiber sê, lojale kaders word gekies op grond van hul getrouheid aan die party eerder as hul geskiktheid vir poste. Hy het onthul dat die beleid ‘n lojaliteits-rangordestelsel insluit, wat […]

Read More

Hof weier Anoj Singh se aansoek om in Dubai te werk

Die Johannesburgse Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het die korrupsie-beskuldigde voormalige finansiële hoof van Transnet, Anoj Singh, enige versagting van sy borgtogvoorwaardes geweier. Hy het die aansoek ingedien om ‘n permanente werksaanbod van uitvoerende hoof in Dubai te kan aanvaar. Landdros Emmanuel Magampa sê die hof vind dit moeilik om te glo Singh kon geen werk in Suid-Afrika […]

Read More

Ierland verwag groot aanslag van Wallis

Rugby: Internasionale aksie keer die naweek terug met die Sesnasies-reeks. Die verdedigende kampioen, Ierland, is môremiddag in Dublin gasheer vir Wallis voordat Skotland die ou vyand, Engeland, op Murrayfield in Edinburgh verwelkom. Die laaste wedstryd van die naweek sal Sondag tussen Frankryk en Italië in Lille plaasvind. Ierland het verlede seisoen die Grand Slam voltooi […]

Read More

Eienaars van Enyobeni-taverne kry net boetes

Die eienaars van die Enyobeni-taverne in die Oos-Kaap, waar 21 tieners in Junie 2022 dood is, is gevonnis tot ‘n boete van 5 000 Suid-Afrikaanse rand elk of 100 dae tronkstraf vir die verkoop van drank aan ‘n minderjarige. Die Streekhof in Oos-Londen het bevind Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu het drank aan minstens een minderjarige […]

Read More

Tienduisende groet wyle president Hage Geingob

Die oorskot van wyle president Hage Geingob is besig om deur die strate van die hoofstad te beweeg. Duisende mense staan langs die roete, waar emosionele tonele hulle afspeel. Die verdediging-ministerie se adjunkhoof van gesamentlike bedrywighede, Rehabiam Kalimba, verwag duisende plaaslike en internasionale roubeklaers sal môremiddag Geingob se amptelike gedenkdiens by die Onafhanklikheidstadion bywoon, gevolg […]

Read More

Namibië is op globale gryslys geplaas

Namibië is deur die Finansiële Aksie Taakmag op die gryslys en onder verhoogde monitering geplaas, het die Finansiële Intelligensiesentrum aangekondig. Dit was as gevolg van kommer oor die doeltreffende implementerings-voldoening aan internasionale standaarde teen geldwassery, die bekamping van die finansiering van terrorisme, en die bekamping van verspreidingsfinansiering. Notering op die gryslys het verskeie implikasies vir […]

Read More

Hakem Energies se stigter wil energie-oplossings vernuwe

Hakem Energies se stigter, Refilwe Sebothoma, is gedrewe om energie-oplossings te vernuwe te midde van Suid-Afrika se aanhoudende beurtkrag-uitdagings. Sy is deur haar onderneming ‘n voorstander van die gebruik van vloeibare petroleumgas, veral in landelike gemeenskappe en townships, wat ‘n veilige en volhoubare alternatief vir tradisionele brandstofbronne bied. Sebothoma sê sy het eerstehands gesien hoe […]

Read More

Australië wen T20-reeks teen Nieu-Seeland

Krieket: Australië het Nieu-Seeland met 72 lopies verslaan in die tweede T20 in Auckland. Die besoekers is vir 174 uitgeboul, met Travis Head se 45 die hoogste telling. Lockie Ferguson het vier paaltjies geneem. Maar die oënskynlik maklike teiken was te veel vir die gashere, wat dadelik paaltjies begin verloor het en binne 17 boulbeurte […]

Read More

ANC skuldig aan minagting van die hof – DA

Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing nie onwettig en ongrondwetlik is nie. Steenhuisen beklemtoon die […]

Read More

Gbs-inwoners woedend oor uitgooi van verkragtingsaak

‘n Swapo-raadslid van Gobabis wat onlangs op die dorp in hegtenis geneem is weens beweerde verkragting van ‘n manlike jeugdige, gaan nie krimineel vervolg word nie. Aanklaers sê hoewel daar bewyse is dat hy seksuele omgang met ‘n ander man gehad het, is daar nie bewyse dat dit onder dwang plaasgevind het nie. Kosmos 94.1 […]

Read More