Nampol sê vanmiddag oor klopjagte op ‘sindikaat’

Die Namibiese polisie sal om half-drie vanmiddag die media toespreek oor die vermeende sindikaat waarop die week toegeslaan is. Talle Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders is in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem. Hulle word blykbaar daarvan verdink dat hulle deel vorm van ‘n sindikaat wat Amerikaners en Europeërs […]

Read More

Gauteng ervaar ‘n gesonheidskrisis

Die openbare-gesondheidskrisis in Gauteng verdiep terwyl die provinsiale Gesondheidsdepartement net 56 van 106 doelwitte of 53 persent daarvan bereik het. Dit is volgens die eerste kwartaallikse verslag vir die tydperk van April tot Junie vanjaar wat onlangs aan die provinsiale wetgewer voorgelê is. Jack Bloom van die DA sê dit wys dat vier uit agt […]

Read More

Afrika sal nie vorentoe kom met geweld, staatsgrepe ens., nie

Die Wêreldbank het klimaatsverandering, staatsgrepe, gewelddadige ekstremisme en groeiende skuld genoem as die grootste bydraers tot armoede in Afrika, aangesien die vasteland se ekonomiese groei tot 2,5 persent verstadig het, vanaf verlede jaar se voorspelde 3,6 persent. Van die 48 lande in Afrika suid van die Sahara is 28 in hul 2023-groeiskattings afgegradeer. 

Read More

Clinton sê McCarthy is geteiken

Die voormalige minister van buitelandse sake in die VSA Hillary Clinton het eksklusief met CNN gesels oor die chaos in die Huis van Verteenwoordigers met die afdanking van speaker Kevin McCarthy. Alles staan nou stil tot volgende week Woensdag. Sy sê McCarthy is geteiken deur ‘n handvol verregse Republikeine omdat hy met Demokrate saamgewerk het […]

Read More

Henties se straathond gevind

‘n Hawelose hond wat op Hentiesbaai se strate versorg word deur verskeie inwoners van die dorp, het die nuus gehaal. Sy is wyd gedeel op Facebook omdat sy eenvoudig weggeraak het. Sy is uiteindelik opgespoor by Kaap Kruis en volgens Natasha Britz van Angel Animals Home, is dit hartroerend lede van die gemeenskap, oor sosiale […]

Read More

Handelstekort sal nog vir ‘n wyle duur

Die Namibiese Statistieke-agentskap het die handelsyfers vir Augustus bekend gemaak. Die handelstekort staan tans op 4,9 miljard Namibiese dollar teenoor 3,7 miljard wat in Julie aangeteken is en is die grootste tekort wat in ‘n jaar aangeteken is. Suid-Afrika was die grootste handelsvennoot, vir beide invoere en uitvoere. Kosmos 94.1 Nuus het met Angelique Bock, […]

Read More

Mosiehof: Banke bring 44 uit 99 aansoeke vir verstekvonnisse

Kommersiële banke het 44 aansoeke om verstekvonnisse, uit ‘n totaal van 99, vanoggend in die mosiehof gebring. Daar was ook 16 reël 108 aansoeke op die rol wat deur regters Collins Parker en Eileen Rakow hanteer is. Banke eis 18 eiendomme met uitstaande skuld van 26,6 miljoen Namibiese dollar sowel as 25 lenings wat nou […]

Read More

Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus

Skaapboere het sedert 2004 met verskeie verhoudings wat uitvoere en plaaslike verslagting bepaal het, groot uitdagings gehad. Met die herlewing van Farmer’s Meat in Mariental deur Hartlief, en die aankondiging deur Mecki Schneider dat sy Savanna Beef Processors by Brukkaros ook skaap sal verwerk, blyk dinge om baie beter te lyk vir die plaaslike skaapbedryf. […]

Read More

Booys bly agter tralies, appèl misluk

Regter Christie Liebenberg het die appèl van omstrede Okahandja-streeksraadslid, Steve ‘Biko’ Booys teen die weiering van borg vanoggend in die hoërhof van die hand gewys. Booys is in September 2021 borg in die landdroshof op Okahandja geweier. Hy word op klagtes van bloedskande en verkragting in die streekshof verhoor. Volgens die staat het hy op 16 […]

Read More

Waterkwaliteit word in Tsumeb gemonitor

Die Tsumeb Munisipaliteit gaan voort om die waterkwaliteit op sy produksieboorgate sowel as verspreidingstelsel noukeurig te monitor. Dit volg op ‘n mediavrystelling deur Dundee Precious Metals Tsumeb wat in Desember 2022 gepubliseer is, wat aandui dat die dorp se water ‘n hoë getal mikrobiologiese spore bevat. Boonop het die Tsumeb-munisipaliteit gesê hy neem ernstige kennis […]

Read More