Jong Wes-Kapenaars skroom nie vir inentings

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê die meerderheid van die meer as 50 000 Wes-Kaapse inwoners wat Vrydag teen Covid-19 ingeënt is, was jongmense tussen 18 en 35 jaar. Inentings vir hierdie ouderdomsgroep het Vrydagoggend geopen met duisende jong mense wat sedertdien vir hul inspuiting geregistreer en gegaan het. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *