Jong boervrou in Omusati inspireer ander

‘n Jong vrou in die Omusati-streek in noordeelike Namibië inspireer jong vroue om boere te word. Aina The Farmer, soos sy bekend staan, is ‘n kleinskaalse boer by die Etunda-esproeiingsplaas. Aina het sowat twee jaar gelede met boerdery begin en sy sê die sleutel tot sukses is goeie verkope en herbelegging in die plaas. Sy boer onder meer met tamaties, wortels, waatlemoene, mielies. Aina is vasbeslote om by te dra tot voedselsekerheid in die land…