Johnson & Johnson: 300 000 duisend entstowwe vir onderwysers

Driehonderdduisend dosisse van Johnson en Johnson se entstof sal binne dae gereed wees vir onderwysers in Suid-Afrika, sê Aspen. Die farmaseutiese maatskappy se verder hy is ongelooflik teleurgesteld dat ‘n besending van twee miljoen van Johnson en Johnson se entstof verwoes moet word, omdat dit besmet is.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *