John Rabie sterf

Die bekende Namibiese sakeman, en uitvoerende hoof van Airtime City, John Rabie, is Saterdagaand oorlede. Rabie, wat in sy laat veertigs was, het op 7 Junie TB-Meningitis opgedoen. Hy was ook ‘n bekende in plaaslike sportsirkels. Hy laat sy vrou Jeanie en drie dogters agter.