Johannesburgers gemaan teen meterknoeiery, vandalisme, kragdiefstal

City Power het inwoners van Johannesburg aangemoedig om nie voort te gaan met meterknoeiery, onwettige verbindings, diefstal van elektrisiteit, vandalisme en infrastruktuur-diefstal nie. Die nie-tegniese verliese wat City Power gely het, beloop twee miljard rand. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit beïnvloed nie net sy inkomste-insameling en dienslewering negatief nie, maar lei ook tot lewensverlies.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *