Job se vakbond nog nie goedgekeur nie

Die Namibiese Ministerie van Arbeid het te kenne gegee dat die Regstellende Herposisionering Beweging se aansoek om ‘n vakbond te stig nog nie goedgekeur is nie. Die ministerie se Uitvoerende Direkteur Bro-Mathew Shinguadja het meer besonderhede oor die aansoek, wat die beweging sê aspris vertraag word, bekend gemaak.