Jhb het kommer oor haatmisdade teen LGBTQ-lede

Die Stad Johannesburg is steeds ontevrede oor die toenemende mate van onverdraagsaamheid en diskriminasie teenoor lede van die LGBTQ-gemeenskap. Die stad het ‘n virtuele tafelgesprek gehou om oplossings te vind rakende kwessies rondom haatmisdade in die metro en hoe om dit die hoof te bied. Die burgemeesterskomiteelid vir Maatskaplike Ontwikkeling en Veiligheid, Eunice Mgcina, sê niemand behoort te sterf as gevolg van hul seksuele oriëntasie nie: