Jeug raak die pad byster

Biskop Lyndon Enrico van Wyk sê die jeug is baie deurmekaar, veral tydens die Covid-pandemie, en bevraagteken die rol van die kerk en godsdiens. Hy het ‘n artikel geskryf met die titel: The Youth: Living between faith and fear during the pandemic, en hoop dit het ‘n impak op hul besluitneming. Biskop Van Wyk gesels met Kosmos 94.1 Nuus.