Jeug moet loopbane in mynbou ondersoek
Die Jong Leiers in Mynbou-program in Suid-Afrika het die belangrikheid beklemtoon om ‘n loopbaan in mynbou te oorweeg. Verskeie bedryfsleiers op die Belegging in Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad het redes en voordele van aansluiting by die bedryf gedeel. Die Brunswick-groep se SA-vennoot, Timothy Schultz, sê die program vertoon die verskeidenheid loopbaanrigtings wat die jeug in die sektor kan aandurf: