JC Ritchie van SA mik hoog

JC Ritchie gaan probeer om die eerste Suid-Afrikaner te word wat die Uitdaagtoernooi se Road to Mallorca te wen sedert dit amptelik in 1991 begin het. Die eerste 20 op die ranglys aan die einde van die seisoen sal deurgaan na die hoof- DP-wêreldtoer. Ritchie slaan vandag af by die SDC Ope wat by die Zebula Gholflandgoed en Spa in Limpopo aangebied word. Hy sê die gesamentlike toernooie is baie waardevol, veral vir plaaslike spelers: