Janusz Walus in tronk aangeval

Die departement van korrektiewe dienste in die buurland het bevestig dat die moordenaar van Chris Hani wat binnekort op parool vrygelaat moet word, Janusz Wallus, met ‘n voorwerp gesteek is. Daar word beweer dat Walus deur ‘n ander gevangene van dieselfde wooneenheid met ‘n voorwerp gesteek is. Walus is stabiel en ontvang die nodige mediese sorg. Singabakho Nxumalo van die korrektiewe dienste…