Isa Konrad se nuwe Karibib-boek is op die rakke

Isa Konrad, die bekende Namibiese skrywer van Afrikaanse fiksie wat in Switserland woon, se nuutste boek in haar Karibib-reeks, Vleisfees in Karibib, is in Augustus in boekwinkels beskikbaar. Konrad vertel uit Switserland aan Kosmos 94.1 Nuus waaroor die boek gaan.