Is dit sinus of Omikron?

Daar is op die oomblik baie Namibiese huishoudings wat gesinslede het wat simptome soos ‘n loop neus, seerkeel en hoesbuie ervaar. Die vraag is, hou dit dalk verband met Covid-19 se nuwe Omikron-variant? Dr. Willie Bruwer, bekende pulmunoloog van Windhoek.