IPC wil nie sê oor hoekom raadslede weerhou word nie

Die Independent Patriots for Change het al sy raadslede vir Stad Windhoek met onmiddellike ingang van alle raadsaktiwiteite weerhou, tot verdere kennisgewing. Die sekretaris-generaal van die party, Christine Aochamus, het nie die redes in haar brief aan George Mayumbelo, waarnemende uitvoerende hoof van die stad, bekend gemaak nie. Brian Black, die nasionale voorsitter van die IPC, wou ook nie kommentaar lewer nie …