IPC se stadsraadslid bedank uit party

Die Independent Patriots for Change se raadslid vir Stad Windhoek, Desiree Davids, het uit die party bedank, nadat sy na bewering uit die stadsraad verwyder is. Die party het haar dissiplinêr verhoor nadat haar aansoek vir grond by die stad glo onregverdig bespoedig is.