IPC sê Noa moet waai na Fishrot-getuienis

Die borgaansoek van die Fishrot-lot doen baie skade aan Swapo se beeld as regerende party. Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change Brian Black sê die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie Paulus Noa, moet bedank.