IPC sê Ciske Howard-Smith se dissiplinêre verhoor is ‘n interne saak

Die Independent Patriots for Change, die IPC, het die Swakopmund-kiesafdeling se raadslid Ciske Howard-Smith voor ‘n dissiplinêre verhoor op Saterdag gedaag. Sy het deur haar regsverteenwoordiger laat weet dat die verhoordatum op ‘n Saterdag nie vir haar geskik is nie. Haar regsverteenwooridger meen ook sy moet in haar kiesafdeling op Swakopmund verhoor word en nie in Windhoek nie. Kosmos 94.1 het aan die party se woordvoerder Imms Nashinge gevra of Howard-Smith wel Saterdag dissiplinêre verhoor sal word. Nashinge het só geantwoord: