Internasionale Week vir Dowes – leer vingertaal asb?

Die Internasionale Week vir Dowes word jaarliks tydens die laaste week van September gevier. Vanjaar is die tema Celebrating Thriving Deaf Communities. Die Namibiese Nasionale Vereniging vir Dowes se nasionale direkteur, Paul Nanyeni, het ‘n beroep op die publiek gedoen om vingertaal te leer. Vanjaar se vieringe sal vanaf 20 tot 26 September plaasvind. Sonja Shefania van die vereniging …