Internasionale Vrouedag môre gevier

Internasionale Vrouedag word môre herdenk en in Namibië vier die Namibiese Kamer van Koophandel die dag saam met vroue-entrepreneurs wat ‘n belowende of suksesvolle ITC-onderneming besit. Die tema vir vanjaar is: “DigitALL: Innovation and technology for gender equality” en die 2023- hutsmerk is #WomenOwned. Antonia Dumbu-Udeh, die SME-ontwikkelingsbeampte by die kamer deel meer met Kosmos 94.1 Nuus…